Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Essi se Selfsorg

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theron-straat 66, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Essi se Selfsorg is 'n eksklusiewe huis wat oornagverblyf bied in die hartjie van Beaufort-Wes. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in die grootste dorp in die dorre Groot-Karoo-streek. Dit staan immers bekend as die Hoofstad van die Karoo.

Verblyf word aangebied in 1 selfsorgwoonstel en 2 koningingrootte-kamers met verhit-en-eetgeriewe. Elke eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 of 6 gaste. Die drieslaapkamerwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en wasbak. Die koningingrootte-kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die drieslaapkamerwoonstel het ook 'n eetarea en 'n sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel.

Gratis WiFi is beskikbaar en gaste kan 'n rustige piekniek in die groot tuin geniet of lekker kuier rondom die ingeboude braaigeriewe of aan 'n maaltyd smul in die buitelug-eetarea. Die perseel is naby 'n paar restaurante en winkels. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Essi se Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 1

Ligging

  • Danie Theron-straat 66, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Essi se Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theron-straat 66, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49b903f671013cb8495ab195c47442e52cff9568c880959aebe4e85b8913dd66af0c8d866ee6d23ba0f95da1f288c3cca527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 66 Danie Theron Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.355599119164 22.599952003441
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem