Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Essi se Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Essi se Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hanlie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie G
Saam met vriende

Groep fietsry vriende oppad Karoo toe.

Wat 'n oulike plekkie! Netjies, nuut, alles wat 'n mens sou kon nodig hê is daar, met 'n baie vriendelike gasvrou op die koop toe. Kan Essi se selfsorg met graagte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend G
Saam met vriende

Uitstekende akkommodasie.

N oase in die dorre Karoo. Stylvol, netjies, ten volle toegerus en uitstekende diens. Dankie, ons sien jou beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanita A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanita A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, veilig en baie netjies.

Na 'n lang dag op die pad was dit so lekker om die vriendelike ontvangs te kry. Die plekkie is skoon en netjies. Het baie lekker geslaap. Gaan beslis weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandre S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre S
Gesin met klein kinders

Fantastiese oornag.

Heerlik en oulike ingerigte plek. Tjoepstil en die tuin is pragtig. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Essi se Selfsorg se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Leandre Schoeman. Waardeer dit opreg.

Essi se Selfsorg
Engela G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Netjiese oornagverblyf, alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Essi se Selfsorg se terugvoer

Waardeer jou terugvoer!

Essi se Selfsorg
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Good stay.

Clean. Efficient. Great one night stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Essi se Selfsorg se terugvoer

Dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou terugvoer!

Essi se Selfsorg
Fanie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Ideal vir oornag, baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Essi se Selfsorg se terugvoer

Dankie, waardeer jou resensie!

Essi se Selfsorg
Gabriel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en veilig.

Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Essi se Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die resensie!

Essi se Selfsorg
Rudi S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Gesin met tieners

Baie lekker oornag verblyf.

Selfsorg was baie gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Essi se Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die terugvoer en goeie resensie. Waardeer!

Essi se Selfsorg
Amanda C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornagverblyf.

Lieflike eenheid, smaakvol toegerus. Die eienaar was baie behulpsaam met uitdagings van beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Essi se Selfsorg se terugvoer

Dankie Amanda!

Essi se Selfsorg
Swanel R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Swanel R
Gesin met tieners

Wonderlik.

Het my verwagtinge oortref. Die plekkie is ruim, skoon, netjies en het alles wat ons nodig gehad het. Skoon linne. Skoon kombuis. Skoon badkamer. Banke was skoon. Het nie nodig om enigiets te was of af te vee voor ons dit gebruik nie. Regtig aangenaam en sal vir seker weer kom oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Essi se Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer! Waardeer dit opreg. Groete Esther

Essi se Selfsorg
Suzanne N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne N

My hondjie kon vrylik rondloop. Lekker warm komberse.

Sou Essie se selfsorg aanbeveel vir almal met 'n diertjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Essi se Selfsorg se terugvoer

Dankie. Ek is bly jul verblyf by Essi was gemaklik en jul is tevrede.

Essi se Selfsorg
Annamarie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie D
Enkelreisiger

Rustig.

Baie skoon en gemaklik het warm geslaap al was dit 7 grade, vriendelik ontvang en sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Essi se Selfsorg se terugvoer

Dankie Annamarie. Die warm bed het beslis die koue verdryf.

Essi se Selfsorg
Elsa S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Enkelreisiger

Gasvry, professioneel, waarde vir geld.

Gasvrou met ervaring wat tydig kommunikeer en weet hoe om gaste tuis te laat voel. Ruim akkommodasie en geriewe, goeie waarde vir die prys. Hondevriendelik. Sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Essi se Selfsorg se terugvoer

Dankie Elsa. Dis so maklik om gaste soos jy en jou lieflike en soet hond te akkommodeer en tuis te laat voel. Dankie vir goeie resensie.

Essi se Selfsorg
Edna R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna R
Enkelreisiger

Baie professioneel.

Het die oorslaap baie geniet. Baie netjies en geniet elke oomblik na 'n lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeff S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeff S
Gesin met klein kinders

Awesome

Everything you need after a long days travel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julian W
Gesin met klein kinders

Great stay.

Well organised place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izanne B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne B
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier en hou van die privaatheid.

Ons is baie vriendelik ontvang. Plekkies is baie netjies en gerieflik. Ons sal definitief weer van Essi se Selfsorg gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Essi se Selfsorg se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die goeie terugvoering.

Essi se Selfsorg
Jeff S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeff S
Gesin met klein kinders

Lovely stopover after a long journey. Definitely will be back there.

Clean, modern, and a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

Our stay at Essi se Selfsorg was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Essi se Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Lenie. Hoop ons sien julle in toekoms weer. Groete. Esther

Essi se Selfsorg
Amanda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n oorslaap bespreking op pad terug Gauteng toe vanaf St. Helenabaai.

Baie netjies, aangenaam en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Essi se Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir goeie resensie.

Essi se Selfsorg
Hendrik P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en modern.

Ons het heerlik oorgeslaap. Plek is mooi, netjies en skoon. Lieflike lugverkoelingstelsel. Alles was net 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maruschka C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maruschka C
Saam met vriende

Ons het die privaat eenheid met ons eie braai-area gekry en dit was rerig lieflik gewees!

Tannie Essi is so vriendelik en behulpsaam en die plek was skoon en baie modern mooi. Sal dit rerig weer gebruik as ons daar deurry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Essi se Selfsorg se terugvoer

Baie dankie. Julle was lieflike gaste en ek is bly julle het dit geniet!

Essi se Selfsorg
Izelle P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en dierevriendelik. Ons hondjie het dit so geniet.

Baie netjies en alles was op hulle plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theron-straat 66, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49b903f671013cb8495ab195c47442e52cff9568c880959aebe4e85b8913dd66af0c8d866ee6d23ba0f95da1f288c3cca527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 66 Danie Theron Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.355599119164 22.599952003441
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem