Esa Nui Sanctuary
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koperkapelstraat 1832, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Esa Nui Sanctuary is 'n lieflike selfsorg-grasdakhuis in die Marlothpark-natuurbewarea, net 1 blok vanaf die Krokodilrivier wat die grens van die Krugerwildtuin vorm. Die huis is net 'n entjie se ry vanaf die Krugerwildtuin se hek.
Die huis het lugversorging, bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, ketel, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n klein etenstafel en 'n sitarea met 'n slaapbank.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor 'n watergat, waar 'n verskeidenheid wild gereeld kom drink. Saans roep die uile graag en soms hoor 'n mens 'n leeu of seekoei in die verte brul. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, 'n groot plonspoel, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Esa Nui Sanctuary sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kerstin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 7
Ligging
- Koperkapelstraat 1832, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Esa Nui Sanctuary het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koperkapelstraat 1832, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom