Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Endless Summer Villa

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rice-straat 11, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R12 800 R10 240 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Endless Summer Villa bied 'n uitsig oor die Robberg-skiereiland en die ikoniese Beacon Island Hotel en is 'n pragtige en luukse vakansievilla in die hartjie van Plettenbergbaai.

Die dubbelverdiepingvilla spog met luukse afwerkings, bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 8 slaapkamers en 7 badkamers. Daar is 5 slaapkamers op die onderste verdieping, insluitend die hoofslaapkamer wat 'n kaggel het en direkte toegang tot die balkon bied. Een van hierdie slaapkamers het 'n aparte ingang vanaf buite. Daar is nog 3 slaapkamers op die boonste verdieping en al 8 slaapkamers het koninggrootte-beddens met skoon, wit linne. Sommige van hierdie kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad.

Die ruim oopplan-leefarea is op die onderste verdieping en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die kombuis lei na 'n TV-sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek en 'n knus binnebraaikamer met 'n braai wat met hout werk en 'n gaslyn, 'n TV teen die muur, 'n wynyskas en 'n ekstra yskas.

Die stapelglasdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel waar gaste maaltye kan geniet. Hierdie stoep lei na 'n houtdek met sonstoele en 'n randvloei-swembad. Die gaste in die 3 slaapkamers op die boonste verdieping deel 'n ekstra kombuisie en 'n tweede sitarea wat na 'n braai- en kuierarea met groot opvouvensters lei.

Slaapplek

’n Bespreking by Endless Summer Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 8
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 14

Jaar gelys 14

Ligging

  • Rice-straat 11, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R12 800
R12 800 R10 240
per nag (plek vir 16)
Vanaf R12 800
R12 800 R10 240
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rice-straat 11, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62da96825fe1e16b72faf48c0f0d59fa019dd5ee6fc39819214ed29e1473f7e88db205fe930222d43011fe57082d1f3deb75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 800 nouVanaf R10 240 per nag (plek vir 16) 11 Rice Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0546246 23.3774471
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem