Emtonjeni Country Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ted Dean-straat, Driehoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R870 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Emtonjeni Country Lodge is 'n lieflike gastehuis met 7 slaapkamers net buite Bloemfontein. Dit bied ontspanne verblyf aan gaste omring deur rustige tuine.
Gaste kan kies tussen die wittebrood suite, die gesinskamer, die dubbelkamer of die 3 kothuiskamers. Al die kamers het en suite-badkamers en privaat ingange wat na die tuin lei. Die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens (wat in koninggrootte-beddens omskep kan word) en die badkamers het baddens of storte of albei. Elke kamer het 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is geriewe vir gestremde gaste. WiFi is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Rook is verbode in die kamers. Die kamers bied toegang tot die lieflike tuine. Daar is braaigeriewe en 'n swembad tot gaste se beskikking.
Emtonjeni Lodge is net 8 km van die Windmill Casino and Entertainment Centre en net 14 km van die Vrystaatstadion af. Bloemfontein bied 'n verskeidenheid restaurante, besienswaardighede en doendinge soos die Bloemfontein Dieretuin, die Botaniese Tuin se Boomroete, die Anglo-Boereoorlog-museum, die Slagveldroete en die Suid-Afrikaanse Armour Museum, die Vrystaat Botaniese Tuine en verskeie wandelroetes.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Henry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Jaar gelys 7
Ligging
- Ted Dean-straat, Driehoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Emtonjeni Country Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Driehoek Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ted Dean-straat, Driehoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom