by Emtonjeni Country Lodge | LekkeSlaap
+32

Emtonjeni Country Lodge

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 23 resensies vir Emtonjeni Country Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Bart P - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Bart P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie slegte ondervinding.

Die badkamer was vuil. Moes self die geyser aanskakel nadat ons verseker was dat dit aan was. Die beddegoed was nie skoon. Die lampskerms was verslete. Daar was 'n rot in my kamer en het gate in my bagasie gevreet. Die TV se opvangs was swak en daar was net 2 kanale op. Sou verseker by 'n ander plek ingeboek het, maar verblyf in Bloem was volbespreek a.g.v .die wedstryd tussen die Springbokke en Wallis. Was 'n nagmerrie nag gewees en het 'n haar in my bord gekry die volgende oggend tydens ontbyt.

Elmarie V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie lae-begrotingsopsie.

Henry se diens en etes is voortreflik.

Ian M - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die maaltye was goed.

Ons gasheer was baie behulpsaam. Die kamer se fasiliteite was goed. Die pad na die lodge was sleg.

Jacob V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder aangename, rustige verblyf.

Niks om oor te kla nie.

Viki F - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viki F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Lovely garden and pet friendly.

Anné D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anné D
Gesin met tieners

Hidden gem! Friendly hosts!

We loved our stay at Emtonjeni! The hosts were friendly and very accommodating. The garden is beautiful and our dogs had a wonderful time too! Perfect for a stayover on the way to a further destination although I can imagine it will be a good weekend break-away from city life too.

Pieter F - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie en lekker ontvangs. Alles was rustig en geörganiseerd.

Ons het 'n haelstorm beleef. Die krag was meteens af maar het weer gedurende die nag aangegaan. Ons het geen klagtes nie.

Venita D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Venita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gasvryheid.

Sal graag weer kom op 'n deurrit.

Hendrik V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Henry is baie gasvry.

En het uit sy pad uit gegaan om ons verblyf en braai gemaklik te maak.

Deon V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Enkelreisiger

Baie aangenaam

Tevrede met alles. Dankie.

Annemarie R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie R
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig en ontspanne.

Baie welkom gevoel en heerlike aandete geniet.

Alzette E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alzette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en gemaklik.

Ons het so lekker gebly en geëet. Oom Henry was so vriendelik en het die heerlikste ontbyt gekry. Hondevriendelik en kan rustig buite sit in 'n pragtige tuin. Beveel dit aan!

Carien L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien L
Gesin met tieners

Heerlik gekuier in die tuin wat soos 'n park versorg is.

Pragtige tuine. Baie lekker oornagstop met uitstekende gasheer.

Gavin S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to stop over on trip between Cape Town and Johannesburg.

Henry Viljoen is an obliging host and offers excellent accommodation. Highly recommended!

Margo R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margo R
Saam met vriende

Henry the host is delightful, charming, easy. Cooked us an excellent meal. Interesting experience.

This isn't a stay for the fastidious. But it was a very good experience. Nice people.

Eugene A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene A
Enkelreisiger

Baie goed.

Eienaars baie behulpsaam.

Marne M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marne M
Gesin met klein kinders

Pragtige tuin, troeteldiervriendelik en baie behulpsaam.

Troeteldiervriendelik met 'n pragtige tuin en swembad. Baie behulpsame en vriendelike diens. Eenheid kort bietjie opgradering in terme van TV en beddegoed, maar in die geheel waarde vir geld.

Flo S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flo S
Enkelreisiger

A gem of a place - Henry is just the best host.

An absolute gem of a place - the most beautiful gardens, the decor was to die for, amazing antiques used.

Alet V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Alet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek in totale verwaarlosing.

Slaapkamer verwaarloos. TV in geen werkende toestand. Stort het 5 krieke in gehad. Kan nie op kussings slaap nie. Buite tafels vuil. Kos was wel goed.

Zelda T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek en atmosfeer.

Ons het besluit om hier oor te bly, vir die rede dat ons besig was om te trek, en dit was soos 'n halfway stop. Maar ook vir die rede, ons trek met diere. Henry het ons dadelik 'n groter kamer aangebied, teen geen ekstra kostes nie. Hy is baie vriendelik en lekker gesels met hom. Jy stap daar in en voel die rustigheid en liefde. Ontbyt was heerlik gewees en al die diere was so rustig, gedink dit is hulle huis. Baie dankie Henry.

Johan V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met vriende

Country lodge naby aan die N1 was ideaal vir ons doel.

Rustige omgewing met 'n heerlike ontbyt was presies wat ons wou gehad het.

Carl D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en vriendelik.

Het die oorbly geniet. Naby aan die snelweg, tog in die veld.

Des P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Des P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en laat mens onmiddellik tuis voel.

Die eienaars is passievol oor hulle herberg en alles was baie goed en lekker. Sal enige tyd weer daar bly. Baie dankie.

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ted Dean-straat, Driehoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlMzdiZTFhLWEzODAtNDFiMC1hYzdmLWFiZjk4MDNiOTllMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870  per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Ted Dean Street Driehoek 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.214516367354 26.18315211508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem