Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Moeketsi S - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Salome L - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies maar kort beter klientediens.
Emthanjeni Lodge se terugvoer
Goeie more Mevrou,
Ek het spesifiek vir mevrou 'n epos gestuur om verskoning te vra oor die krag getrip het in die blok en die lugversorging nie gewerk het nie. Ek het nooit gekla oor julle dit gebruik het nie. Gaan lees asseblief die epos. Verder sien ek nie waar opgradering nodig is nie. Miskien kan mevrou meer spesifiek wees. Daar was 'n nood nommer gegee vir enige versoeke, julle het nooit gebel of gekla oor die lugversorging nie gewerk het nie. Dan sal ek dit onmiddelik reg kom stel het. As 'n 2 ster gastehuis lewer ons reeds 4 ster diens en ons kamers is waarlik bo standaard.
Baie dankie
Morgan D - Des 2023
Algehele gradering
N/A.
Marieta O - Des 2023
Algehele gradering
Lekker geswen.
Neil D - Mei 2023
Algehele gradering
Cosy, quiet.
Johann L - Des 2022
Algehele gradering
Lekker plek om die nag deur te bring.
Bevan M - Mei 2022
Algehele gradering
Loved it to bits.
Valda S - Des 2021
Algehele gradering
Veilig, rustig, lekker geslaap.
Shaun B - Jan 2021
Algehele gradering
Basic and inexpensive.
Gerrit V - Jan 2020
Algehele gradering
Kamer is klein en donker.
Risti V - Jan 2020
Algehele gradering
Great place for an overnight stay.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4de Laan 21, Waterdal, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom