Emacusiniplace
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tinktinkie Tuiste 10B, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Emacusiniplace bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n drieslaapkamer-vakansiehuis in Birdswood in Richardsbaai.
Dié huis het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die huis het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en oond en 'n mikrogolf toegerus. In die sitarea is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is ook lugversorging in die huis.
Verder is daar 'n braai-area, die perseel is veilig, het 'n hek en 'n alarmstelsel. Dié huis is net 11, 6km vanaf
Alkanstrand af en 2,4 km vanaf Richardsbaai se lughawe af.
Slaapplek
’n Bespreking by Emacusiniplace sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nokulunga Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 3
Ligging
- Tinktinkie Tuiste 10B, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Emacusiniplace het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tinktinkie Tuiste 10B, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom