Ella's Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 42
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Gerrit E - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Ella's Cottage se terugvoer
Baie dankie Gerrit. Hoop julle kom kuier sommer vinnig weer. Groete
Debbie E - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier en verblyf het ons verwagtinge oortref.
Mari M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, pragtig en silwerskoon.
Ella's Cottage se terugvoer
Baie dankie Mari. Kom kuier asb weer.
Franicisca D - Mei 2023
Algehele gradering
Die verblyf was uistekend! Baie lekker gebly en loadshedding was pynloos met die inverter. Aan te beveel.
Martinique M - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties! Netjies! Ruim!
Yvonne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Een woord - fantasties.
Ella's Cottage se terugvoer
Julle is welkom om weer te kom kuier. Dankie vir die mooi resensie. Groete
Melissa H - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome!
Ella's Cottage se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier gerus weer.
John B - Aug 2022
Algehele gradering
Stunning, alles wat nodig was is daar.
Tertia V - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik, en baie rustig.
Ella's Cottage se terugvoer
Baie dankie Tertia. Ek hoop julle kom kuier gou weer.
Bernadette C - Apr 2022
Algehele gradering
Our stay was a quick overnight with 3 young adults and parents.
Marius S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie oulike en veilige plek.
Lynton E - Nov 2021
Algehele gradering
Quick and easy.
Annetjie V - Okt 2021
Algehele gradering
Huis laat mens dadelik tuis voel.
Ella's Cottage se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Kom kuier weer.
Olivia C - Aug 2021
Algehele gradering
Clean and comfy!
Ella's Cottage se terugvoer
Dankie Olivia. Hoop julle kom kuier gou weer.
Awie C - Mei 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties, alles is daar tot die rustigheid.
Ella's Cottage se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Mei-lene E - Mei 2021
Algehele gradering
It was wonderful!
Ella's Cottage se terugvoer
Baie dankie Mei-lene. Bly julle het dit geniet.
Noleen P - Apr 2021
Algehele gradering
Little gem.
Jan S - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker en gerieflik.
Reinette D - Apr 2021
Algehele gradering
Ons hele gesin het heerlik uitgerus en ons kuier hier só geniet.
Juanita L - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtig, beslis ’n juweel in Parys.
Ella's Cottage se terugvoer
Baie dankie Juanita.
Monica B - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het voorwaar heerlik gekuier by Ella's Cottage!
Ella's Cottage se terugvoer
Baie dankie. Julle is welkom om weer te kom kuier.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranjestraat 21, Marlee Maisonette, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom