Elizabeth's Place
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagustraat 90B, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Elizabeth's Place is 'n bekoorlike woonstel wat sentraal in Mosselbaai geleë is. Dit is naby die strand, verskeie restaurante en winkels en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n vakansiewegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.. Dit lei na die eetarea en die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Daar is ook 'n knus kaggel.
Die lieflike onderdakstoep spog met 'n uitsigte oor die hawe en die see in die verte. Dit het 'n ingeboude braai-area met gemaklike rusbanke. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Elizabeth's Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Montagustraat 90B, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagustraat 90B, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10