Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elim Woonstel 5

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 22, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elim Woonstel 5 bied oulike en knus selfsorgverblyf in die hartjie van Beaufort-Wes. Die lieflike woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, eenplaatgasstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n dubbelbed en 'n TV. Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Daar is 'n aantal voetslaanroetes in die area insluitend die Elandsberg-roete in die Karoo Nasionale Park. Dit bied pragtige uitsigte op die berge en valleie. Die dorpie het 'n ryk geskiedenis en gaste kan 'n aantal historiese geboue besoek insluitend die NG Kerk en die Ou Stadsaal.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Jo-Anne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 52

Jaar gelys 5

Ligging

  • Kerkstraat 22, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 22, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA868442f835d50a23bb96a4bb48b9fe159ecfb13ec4d40ecd4979ec2102793ad4abd05600464a906908e93c6f82c547afe2af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 22 Church Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.349743753567 22.586026292887
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem