Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elfen House and Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Elfen House
Selfsorg
Elfen Cottage
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet asb. kennis neem dat slegs die hoofhuis TGCSA-sertifikasie het.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen ekstra koste beskikbaar.
Die swembad is vir die eksklusiewe gebruik van die gaste in die huis. Die kothuis se gaste het nie toegang tot die swembad nie.
Klein tot mediumgrootte-honde is gratis welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste moet hul eie beddegoed vir hulle honde saambring. Troeteldiere word nie op die meubels of beddens toegelaat nie.
'n Omsetter met 'n batterystelsel is geïnstalleer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 53, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA564f1067628b2314fc9d8ad404ff5ba9f172938402fa44c94f9018539f9c1e3f0ca90a0f5b15a685f60f011c6f1559ec2a39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 187 5 1 5 53 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.226526704132 22.028580931547
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem