Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Werner & Noleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Mario F - Mei 2022
Algehele gradering
Baie om te sien daarbuite.
Eingedi Retreat se terugvoer
Hallo Mario
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons op die plaas.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Qerner en Noleen
Charmodene L - Des 2021
Algehele gradering
Rustigheid met ’n avontuur.
Eingedi Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike review. Ons is bly julle het julle besoek by ons geniet.
Ons hoop julle kom weer.
Tiemen B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier en fiets gery.
Eingedi Retreat se terugvoer
Dankie vir die lekker kuier. Ons het dit geniet om julle te leer ken, en om te sien hoe hard julle werk om 'n sterk en heel gesin te bou. Hoop om julle weer te sien.
Blessings
Werner & Noleen
Marilena L - Apr 2021
Algehele gradering
Die omgewing is mooi, en dit is in die natuur. Het die rustigheid geniet. Was die enigste kamppeerders by die kamp (tente) area.
Lees meerJasper H - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
Eingedi Retreat se terugvoer
Hi Jasper
Thank you for your review, and here are our answers to the points you raised.
The Freestate roads, as everyone knows by now, are in a terrible state. We patiently await upgraded conditions.
The Game Drive for the long weekend was scheduled for Friday afternoon, and you unfortunately only arrived on Saturday. We offer game drives by Unimog or bakkie whenever possible, as it is a highlight experience for our guests.
We offer base, mid, and peak rates to our guests. The weekend you chose fell into the peak season. We try to stay within the rates bracket of the surrounding accommodation establishment.
Karin B - Sep 2020
Algehele gradering
Was lekker, maar te duur vir die plek!
Melanie H - Jan 2020
Algehele gradering
Was aangenaam verras oor hoe 'n mooi area dit is.
Eingedi Retreat se terugvoer
Hi Melanie
Thank you so much for your kind review. We are so glad you enjoyed this beautiful and often overlooked, part of the country. We hope to see you again.
Kind regards,
Werner and Noleen with the Eingedi Retreat Team
Edgar K - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely stay would have picked free standing units.
Lees meerEingedi Retreat se terugvoer
Edgar, we are glad you enjoyed your visit. The farm and animals managed to discover the local surrounding area. It was great having you.
Jennie H - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastic location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese ligging.
Stil en rustig met pragtige voetslaanroetes en baie natuurlewe. Die akkommodasie was voldoende.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eingedi Retreat se terugvoer
Hi Jennie,
Thank you for your kind review. It was very pleasant meeting you, and we hope to see you again.
Happy travels
Werner and Noleen
Karen V - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Eingedi Retreat se terugvoer
Goeie dag Karen,
Baie dankie vir die review. Ons is bly dat julle dit geniet het om hier te kuuer. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Werner en Noleen
Sjani D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Eingedi Retreat se terugvoer
Dear Sjani
Thank you for the wonderful review. We really enjoyed having your family here. It was special to see a mother and father inputting into their children's lives the way you do. Keep on instilling close family values, which will lead to your children being secure in who they are.
We hope to see you again.
Kind Regards
Werner and Noleen
Annemaree V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ideale wegbreek!
Eingedi Retreat se terugvoer
Dear Annemaree,
Thank you so much for your very kind review. We are so glad you enjoyed your time away, and we hope to see you again soon.
Kind Regards,
The Eingedi Retreat Team
Andre G - Des 2018
Algehele gradering
Rustig, ontspannend, bekostigbaar en baie netjies.
Eingedi Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie en hoop dit sal ander families met groot en klein kinders hiernatoe nooi!
Dit was ń plesier om met julle hierdie mooi deel van Vader se skepping te deel.
Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Eingedi Retreat se terugvoer
Thank you so much for your kind review. We hope to see you again.
Werner and Noleen Frenzel
Jolanda M - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig. Vriendelike gasvrye mense. Lekker plek om af te skakel van die gejaagde stadslewe. Pragtige natuur.
Eingedi Retreat se terugvoer
Good day Veronica,
So sorry for our late reply. Thank you for your review. It was a pleasure having you and we do hope that you will visit again.
Kind Regards
Werner and the team
Fanie V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en aangenaam.
Eingedi Retreat se terugvoer
Beste Fanie,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit en hoop julle kom 'n volgende keer weer kuier.
Groete,
Werner en Noleen
Peter V - Aug 2018
Algehele gradering
Absolutely stunning, this was by far one of my best short stops to date.
Lees meerEingedi Retreat se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review. We do hope that you will visit us for an extended stay. It was a pleasure having you as guests.
Kind Regards
Werner and Noleen
Charl R - Jul 2018
Algehele gradering
'n Ware wegbreek van die stadsgewoel.
Eingedi Retreat se terugvoer
Dear Charl,
Thank you so much for the review. Much appreciated and hope to see you again on your travels.
Kind Regards
Werner and Noleen
Anna M.k. F - Nov 2017
Algehele gradering
A visit we wish to repeat. Highly recommended!
Eingedi Retreat se terugvoer
Dear Anna,
Thank you so much for the wonderful review. We have very fond memories of your visit, and we are really happy to see that you will return.
Happy and safe travels.
Blessings
The Eingedi Retreat team
Matthys B - Nov 2017
Algehele gradering
Die verblyf was skoon en beskikbaar by aankoms in 'n baie rustige omgewing.
Eingedi Retreat se terugvoer
Baie dankie Matthys vir die goeie resensie! Ons het dit geniet om julle heir te he. Ons hoop ons borde sal voor die einde van die jaar langs die pad staan, aangesien ons nou ons 2 ster gradering gekry het.
Johan J - Okt 2017
Algehele gradering
Outstanding lodge for a weekend getaway with children!
Eingedi Retreat se terugvoer
Thank you so much for the wonderful review. We really enjoyed having your family here, and especially knowing that it was a birthday celebration.
Blessings
Werner and Noleen Frenzel with the Engedi Retreat Team
Naomi C - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en stil en in die natuur - het dit baie geniet en wens ons kon langer bly.
Lees meerEingedi Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike 'review'. Ons waardeer dit baie en hoop julle kan volgende keer n bietjie langer bly.
Groete
Werner & Noleen Frenzel met die Eingedi Retereat span
Pieter V - Aug 2017
Algehele gradering
Die oord lewer absolute rus en vrede.
Frans V - Mei 2017
Algehele gradering
It's a lovely, safe lodge with friendly owners and plenty of game to view.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 140 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hospitaalstraat R26, Eingedi Retreat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom