Edgewood
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 422, Langs die N2, Harkerville, 6604, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
-
Vanaf
R1 300R1 105 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Edgewood is op 'n kleinhoewe geleë en bied gerieflike selfsorgkothuise 4 km vanaf Harkerville.
Verblyf word in die Lobster Cottage en die groter The Cabin gebied en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. The Lobster Cottage het 'n koningingrootte-bed en The Cabin het 'n ekstra lang koninggrootte-bed. 'n Wasmasjien is in elke eenheid beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat badkamer. Daar is 'n gemaklike opvou-slaapbank in Lobster wat 2 kinders of 1 volwassene kan akkommodeer. Die vrystaande bad en teleskoop in The Cabin is baie populer.
Elke kothuis het 'n oopplan-kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Etes kan by die etenstafels geniet word en gaste kan in privaat sitareas of voor die kaggels ontspan. Die leefareas lei na houtdekke. Gaste het ook toegang tot WiFi en buitebraaigeriewe.
Kinders en troeteldiere word oor die algemeen aanvaar, maar moet met Edgewood bespreek word.
Edgewood is 7 km vanaf die Wolf Sanctuary, 9 km vanaf die Knysna Olifantpark en 39 km vanaf Birds of Eden en Monkeyland. Die area bied ook verskeie voetslaan-, fiets- en 4x4-roetes. Daar is baie pragtige strande van Knysna en Plettenbergbaai naby.
Daar is 'n waterlelie dam op die erf. Die paddas saans is baie populer.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Plaas 422, Langs die N2, Harkerville, 6604, Wes-Kaap
- Gaste dink Edgewood het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Harkerville Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 422, Langs die N2, Harkerville, 6604, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10