Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edgewood

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Lobster Cottage
Selfsorg
The Cabin
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n goeie grondpad (3,5 km lank) na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms by die eienaar navraag doen oor die toestand van die grondpad.
Indien 'n skoonmaakdiens benodig word, sal 'n ekstra koste per dag gehef word.
Linne word voorsien.
DIe verblyf is onafhanklik van die nasionale kragnetwerk.
Elke kothuis het 'n sleutelboksie en 'n alarm.
Kinders is welkom, maar let dat daar 'n klein waterlelie-dam op die perseel is.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 422, Langs die N2, Harkerville, 6604, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4333826c545c563e9fdbf67ef64040d07332348fe3d97d59905566484cb1c006c2b9c5d6c4bdb5850d6764e985977dde0313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Farm 422 Off the N2 6604 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.023085715699 23.231063031352
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem