Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Life Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Celliers-straat 14, Glen Austin AH, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden Life Cottage bied selfsorgverblyf met 'n plaasgevoel op die eienaar se bekoorlike kleinhoewe in Midrand. Hierdie kothuis is in 'n rustige omgewing, maar is ook naby groot lughawens.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek. Daar is gratis WiFi met 'n UPS-rugsteunkragstelsel en herlaaibare gloeilampe in die leefarea vir tydens beurtkrag.

Kinders is welkom, maar gaste moet kennis neem dat daar dammetjies en 'n stroom op die perseel is en toesig moet oor klein kinders gehou word.

Gaste kan op die perseel rondwandel, na die hoenders kyk of in die roostuin mediteer of bid.

Die verblyf laserstraalsekuriteit in die aande, sonkragligte en 'n kamera. Die tuinier wat op die perseel woon sien na die tuine om. Verder is daar 'n boma met 'n vuurput waar gaste kan braai.

Hierdie verblyf word deur skilderagtige landskappe omring en gaste kan fietsry, swem en voetslaan. Dit is ook naby Johannesburg en Centurion.

Die Mall of Africa en Gallagher Konferensiesentrum is nabygeleë wat die verblyf ideaal maak vir sakereisigers of gaste wat wil inkopies doen.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Life Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Eden Life Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cornelia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 11

Ligging

  • Celliers-straat 14, Glen Austin AH, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink Eden Life Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Celliers-straat 14, Glen Austin AH, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7de81a6af85aca61cab17049e43d2eae360c2001637d31a6e57d682057d3d1b4d3ce15cfe1af10a55d3371f801e4fbbb3ac3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 14 Celliers Street Glen Austin AH 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.954327677451 28.166718971679
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem