Eden Life Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook en wierook is binnenshuis verbode.
Geen rumoerige partytjies of harde musiek word toegelaat nie. Geen vuurwerke of Sjinese lanterns word toegelaat nie. Die verblyf is in 'n bewarea geleë met perdeplase in die omgewing en gaste moet asb. die bure respekteer.
Geen besoekers word toegelaat indien daar nie vooraf met die eienaars gereël is nie.
Gaste het toegang tot meeste dele van die perseel, maar het nie toegang tot die eienaar se privaat areas.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Celliers-straat 14, Glen Austin AH, Midrand, 1685, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom