Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Guest Farm

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 15 resensies vir Eden Guest Farm
Netheid
2.5/5
Diens
3.4/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
2.7/5
Waarde vir geld
2.7/5
Jo V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jo V
Gesin met klein kinders

Nie kwaliteit nie.

Ons het daar aangekom en uitgepak. Na die bed op bakstene gekyk, op dit gaan lê en was onstabiel. Die yskas het 'n sterk onaangename reuk gehad. Moes ook die eienaars soek, want hul deure was gesluit. Sal dit glad nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Guest Farm se terugvoer

Good day,

We appreciate your feedback and take all of it into consideration.

Thank you,
Eden Guest Farm

Eden Guest Farm
Marié H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié H
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Stort gedeelte kort net 'n deur en 'n wasbak in die kombuis vir skottelgoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Guest Farm se terugvoer

Thank you for your review. We appreciate and take note of all.

Eden Guest Farm
Charlton H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton H
Enkelreisiger

Uitstekend.

Ja, ek het en die mense was behulpsaam gewees. Die plek was netjies gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Guest Farm se terugvoer

Thank you very much for your review.

Eden Guest Farm
Marinette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinette V

Good.

Very pet friendly. Nice for a layover. Not fancy but does serve the purpose.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Guest Farm se terugvoer

Thank you very much for the review, Marinette. We hope your next stay will be even better.

Eden Guest Farm
Marista D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marista D
Gesin met klein kinders

Not as expected.

We didn't stay. We got there, unpacked, debated the horrible smell of the room, and the fact that it felt unsafe. Then we booked a new place, packed up, and went to the new place. The bedding was clean. However, it's more suited to groups of adults who are travelling than families with toddlers.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sune M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Average.

Hulle hond het heel aand geblaf so ons het nie rerig goeie rus ingekry nie. Die skakelaar van die waaier het ook uitmekaar geval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew A
Gesin met tieners

Aangenaam.

Ons het een aand gebly, en alles was skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Guest Farm se terugvoer

Thank you for your review. We appreciate all feedback.

Eden Guest Farm
Nadia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nadia V
Gesin met klein kinders

Skoon maar baie basiese verblyf.

Dit was baie skoon en rustig, en die diertjies wat elke oggend kom groet, was vir ons oulik. Maar die ligging was baie sleg vir 'n oorslaap oppad Kaap toe, baie ver uit die pad, en nie naby aan enige eetplekke nie. Daar is ook nie regtig geriewe om self kos te maak nie, so ons moes 'n hele entjie ry na die naaste restaurant toe.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Guest Farm se terugvoer

Thank you for your review, we appreciate all recommendations.

Eden Guest Farm
Louise V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Louise V
Gesin met klein kinders

Eienaars vriendelik, maar kan die plek baie verbeter met bietjie moeite.

Die eienaars is baie vriendelik, maar net Engelssprekend. Dis nie 'n probleem nie, maar mens moet net bewus wees, want boodskappe in Afrikaans buite die van die platform word nie beantwoord nie. Die plekkie is oraait. Dis buite die industriële gebied van Bloem. Darm na aan die teerpad en die stukkie grondpad is nie te sleg nie. Die ingang is geplaveer. Daar kan baie verbeteringe aangebring word deur net na klein details om te sien. Bv. die eenhede is soortgelyk aan tydelike klassse van my laerskooldae, so word vinnig warm en daar is nie lugversorging nie, net 'n dakwaaier, maar die waaier het nie behoorlik gewerk nie, so die enigste ander opsie vir afkoel in die hitte was die swembad. Dit sou voldoende gewees het as hulle maar net reg was vir die toeristeseisoen. Ongelukkig was die swembad groen en net half vol gewees. Daar was ook die middag 'n stofstorm gewees en die hele eenheid sou waarskynlik toegewees het onder 'n laag stof as ons nie die gleuf onder die deur geseel het met sakkies en handdoeke nie. Na die tyd het niemand kom kyk of ons hulp nodig het om skoon te maak nie. Dis 'n kleinigheid, maar sou 'n verskil aan die ondervinding gemaak het. Die mure van die eenhede is ook baie dun so mens is bewus van die ander mense in die eenhede om jou. Ek sou nie die plek aanbeveel vir gesinne op vakansie nie. Dalk net vir 'n slaapplek vir iemand op 'n besigheidsreis of 'n vinnige oorstop op toer iewers heen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Guest Farm se terugvoer

Thank you for your review, Louise. We appreciate all feedback. We hope your next stay will be more satisfying.

Eden Guest Farm
Lesego M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Lesego M
Gesin met klein kinders

Unpleasant.

This place is not what it looks like in the pictures. The swimming pool looked so beautiful in the pictures, but in reality, it is so unattractive; the water was so green. None of us wanted to swim. The TV is outdated and not working, and the place looked dirty. There is a sign in the bathroom which says washing hands saves lives, but there was no hand soap. The base of the bed is on the floor. None of us bothered to even take a shower in the morning; we could not wait to leave. The people are friendly; that's the only positive thing about this place.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Guest Farm se terugvoer

Thank you for your review, we appreciate your opinion. Hope your next stay will be more satisfying.

Eden Guest Farm
Divan H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Divan H
Saam met vriende

Unpleasant.

Room was very hot and humid, there wasn't a fan or aircon. There were a lot of bugs in the room and the shower was moldy.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Guest Farm se terugvoer

Thank you for your review. The office is always available for any assistance and requests.

Eden Guest Farm
Morne L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Morne L
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld, maar sal nie weer gebruikmaak van die plek nie.

Daar was gaste wat gedrink het en dronk geraak het en baie lelik mekaar gevloek en wou baklei het. Ons het nie veilig gevoel nie. Daar is geen caretaker wat stilgemaak het of gaste rustig gemaak het nie. Asblikke was ook nie skoongemaak nie en diere loop rond en soek kos by die gaste? Kon ook nie stort nie, want daar is geen waterdruk nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eden Guest Farm se terugvoer

Good Day

Trust all is well!

Thank you for your review.

We do apologies for your experience., However we are working on the water pressure because we have a borehole and as for the clients that was drinking. We have rules that they can braai and have a drink but are not allowed to disturbed the other guest, unfortunately the caretakers was not in at that time. Regarding the animals that is how animals are, we do try and keep them away from the rooms.

We hope you would consider staying with us again when their is no other loud clients.

Trust you find all in order.
Kind Regards,
Eden Guest Farm

Eden Guest Farm
Chantelle G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Chantelle G

Onveilig, waterprobleme, geen skoonmaakdienste, onprivaat.

Ons het Donderdag ingeklok vir 4 nagte (5 volwassenes, 1 hoërskool-, 1 laerskoolkind, en 'n baba van 3 jaar). Die ander vriende het Saterdag ingeklok (2 volwassenes en 1 hoërskoolkind). Ek het dus 'n hele paar punte wat ek onder julle aandag wil bring: 1. Baie onveilig, geen veilige parkering vir voertuie nie. 2. Geen privaatheid nie, werkers wat op perseel bly loop deur gaste terwyl hulle sit en braai, geen privaatheid by die badkamer van huis 2 nie. 3. Water was 'n groot probleem, Vrydagoggend geen warm water nie, die res van die tyd moes almal beurte maak met stort, nie goeie waterdruk nie. 4. Stort is glad nie skoon nie,. 5. Geen skoonmaakdienste soos geadverteer nie. 6. Geen wasbakkie, mop, besem, ens. om self bietjie netjies en skoon te maak was beskikbaar nie, en die wat wel na die tyd gevra en ontvang is, was baie vuil. Geen geriewe om self kos te maak nie. 7. Die 6-Slaapplek, het nie volledige eetgerei gehad nie. 8. Die groot asblikke buite was nooit skoongemaak nie, dit het oorgeloop van die vuilgoed, by die aangesig van die huisie, baie onnet. 9. Huis nommer 2 se yskas het net die vrieshokkie gewerk. 10. Die braai-area is net 1 keer skoongemaak met ons hele verblyftydperk. 11. Ons het per huisie vir die hele 4 dae elk net 1 rol toiletpapier ontvang. 12. Wifi-sein was bitter sleg. 13. Die swembad was grasgroen, kon glad nie van hom gebruikmaak nie. 14. Die kinder-swings ens. is stukkend, kon nie van dit gebruikmaak nie. Hierdie is beslis nie 'n 4 ster werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette R
Gesin met tieners

Goed

Net bietjie met krag gesukkel vir so dag, maar verder was dit goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lukas S
Gesin met tieners

Die kamers en tuin was nie skoon nie.

Die kamer was gerieflik genoeg, maar dit was nie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynchfield-afdraaipad, Erfdeel 1 van 4 Usherwood Farms, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef44ce49dfac6e37b6a6513e9e75a18491a95d3432211c346722888aa9e074c0d93b4b89c7d330f5060aa2c6b32fff5ecaec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 15 5 1 3 Lynchfield Turnoff Road Portion 1 of 4 Usherwood Farms 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.127472713468 26.341498347685
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem