Eddie @ 3
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Etienne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Maande gelys 6
Opsomming van Resensie
Marischel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik en veilig.
Wena D - Mrt 2024
Algehele gradering
Is privaat en baie gerieflik.
Evette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvry en vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Lyk soos die fotos. Baie lekker.
John F - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Matthys S - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Carol R - Jan 2024
Algehele gradering
Ek het tuis gevoel en baie tevrede met die netheid van die plek.
Sonei Z - Des 2023
Algehele gradering
Sal aanbeveel.
Marene W - Des 2023
Algehele gradering
Dit was perfek vir ons oorslaap oppad Kaap toe.
Antoinette V - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik, netjies en veilig!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eddie De Beer-straat 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom