Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eddie @ 3

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Etienne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Eddie @ 3
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marischel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marischel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en veilig.

Baie skoon en netjies en baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wena D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is privaat en baie gerieflik.

Het baie lekker oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evette B
Saam met vriende

Gasvry en vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Lyk soos die fotos. Baie lekker.

Baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dit was wonderlik en sal dit enigetyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en behulpsaam.

Baie vriendelik en hulpvaardig toe dorp se water af was eerste aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol R
Enkelreisiger

Ek het tuis gevoel en baie tevrede met die netheid van die plek.

Baie mooi en netjies, en vriendelike gasheer en gasvrou. Privaat en veilig. Sal definitief die plekkie aanbeveel. Waarde vir geld. Foto van kamer is presies soos wat dit werklik lyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonei Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonei Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal aanbeveel.

Baie mooi en netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marene W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was perfek vir ons oorslaap oppad Kaap toe.

Goeie waarde vir geld, perfek vir oorslaap vir reisigers wat in Bloemfontein oorslaap oppad iewers heen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Wonderlik, netjies en veilig!

Wonderlike, vriendelike gasvrou en gasheer. So behulpsaam! Sal weer gaan oorbly. Stil en veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eddie De Beer-straat 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe4f6661ebe182e2709fde1b333c9661e089117d10cd7503ee952152a9b549b9f0ff2bb1432388c9cdfb767cd58d3c6a752e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3 Eddie De Beer Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.078481832341 26.21209964673
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem