Eastern Hills
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R250 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Kothuis
- Selfsorg
- Eenheid A
- Selfsorg vir Eenheid A
Huisreëls
Die eienaars woon saam met hulle honde op die perseel.
Let asb. dat die kothuis trappe by die kombuis het en nie rolstoelvriendelik is nie.
Geen swem na 21:00 nie.
Kinders kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Rook/vaping is verbode in die eenhede.
Geen kuiergaste word in die eenhede toegelaat nie. Slegs betalende gaste word toegelaat.
In geval van hospitaalpasiënte wat aansterk moet daar gereël word met eienaars vir 'n vinnige besoek.
Daar is 'n klubhuis op die landgoed waarvan gebruik gemaak kan word om gaste te ontmoet
Een voertuig per eenheid word toegelaat.
Geen geraas na 20:00 nie aangesien dit in 'n privaat landgoed is en daar reëls teen dit is.
Gebruik van die perseel is op eie risiko
Reg van toegang word voorbehou.
Vriedelike versoek is dat elektrisiteit/lugversorging en water met oordeel gebruik word en asb. afgeskakel word as gaste uitgaan.
'n Breekskadedeposito sal gehef word vir verblyf langer as 5 dae.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Observatory-rylaan 34, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0081, Gauteng
- Geen kinders onder 18