Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle's Wings Game Farm

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R30, Plaas Erwell, Bloemfontein, 9360, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Eagle's Wings Game Farm is 'n afgesonderde dog maklik toeganklike moderne plattelandse-styl-plaashuis, net 25 km vanaf Bloemfontein. Die ruim selfsorghuis word deur asemrowende landskappe en diverse wild omring en bied 'n ontspannende wegbreek aan die hele gesin.

Die vierslaapkamerhuis bied slaapplek aan 8 gaste. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met baddens en storte. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis het 'n toonbank met stoeltjies en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Dit lei na 'n onderdakstoep en 'n lapa met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe.

Gaste kan die plaas van 218 ha verken en vir 'n verskeidenheid wild op die uitkyk wees. Daar is 16 verskillende spesies en meer as 44 voëlspesies. Besienswaardighede in die omgewing sluit skilderagtige roetes, wildkyk en kulturele ervarings in.

Slaapplek

’n Bespreking by Eagle's Wings Game Farm sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • R30, Plaas Erwell, Bloemfontein, 9360, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R30, Plaas Erwell, Bloemfontein, 9360, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ae18d7850985d4f1d896e8eb04a454d8a92abc4f6b35c2ac304fb8bff7ff9608bb75337f2eded378df464458eaf0b132e69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) R30 Farm Erwell 9360 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.905153549986 26.321183931274
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem