Eagle Wings Gastehuis
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Izotsha-weg 507, Eerste vedieping, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R940 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Eagle Wings Gastehuis is in Shelly Beach en bied verblyf aan alle gaste vir besigheid of plesier.
Verblyf word gebied in 6 kamers, naamlik Love, Peace, Grace, Joy, Hope en Faith. Daar is 5 kamers met 'n dubbelbed en 1 kamer het 'n stapelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het 'n waterhouer, en 'n TV met WiFi, Netflix en YouTube.
Gaste kan die gemeenskaplike braai-area met 'n uitsig oor die see geniet. Ontbyt word op die stoep bedien waar gaste die uitsig kan geniet of hulle kan ontbyt in hulle kamers geniet.
Die eiendom het verskeie geriewe wat gaste kan geniet. Dit spog met 'n gimnasium, restaurant, koffiewinkel, velsorgkliniek, 'n skoonheidsalon en konferensiegeriewe op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Maande op LekkeSlaap 3
Ligging
- Izotsha-weg 507, Eerste vedieping, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eagle Wings Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shelly Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Izotsha-weg 507, Eerste vedieping, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom