Dunesberry
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1661
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Grant K - Mrt 2024
Algehele gradering
Place is well situated, with the beach just a few steps away.
Catherine S - Feb 2024
Algehele gradering
Gorgeous little hide away.
Qaanita A - Feb 2024
Algehele gradering
Calming.
Wendy D - Jan 2024
Algehele gradering
Our stay was amazing.
Shiree F - Des 2023
Algehele gradering
Rustige familie wegbreek.
Wayne R - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties! Sal beslis weer kom kuier by Dunesberry.
Chantal R - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful cottage and scenic surroundings.
Lees meerEsme D - Jun 2023
Algehele gradering
We enjoyed every moment!
Kurtley A - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese kuier. Diesee is naby en dit was baie veilig. Sal beslis weer gaan.
Marlize B - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese en mooi verblyf.
Hendr J - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties gesinswegbreek.
Stephen G - Mrt 2023
Algehele gradering
Not for the blocked drains and toilet, braai area needs loads of cleaning and reno. A rather pleasant stay.
Desiré C - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely light and breezy accommodation. Typical beach decor and upmarket.
Craig B - Jan 2023
Algehele gradering
This unit needs some attention.
Lees meerWillie C - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies goeie ligging as jy die stilte verkies.
Hein P - Sep 2022
Algehele gradering
'n Tuiste na 'n dag op die strand, gerieflik vir binne of buite leef met alles wat nodig is om net te kan rus en ontspan. Netjies, skoon en stylvol.
Erik V - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik, skoon, netjies, ligging perfek.
Michelle P - Jun 2022
Algehele gradering
Very comfortable but missing a few minor bits to compliment the stay.
Lees meerSamantha N - Feb 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation in a wonderful place.
Charl V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie baie lekker en rustig.
Illana H - Mei 2021
Algehele gradering
Was 'n onvergeetlike naweek saam met vriende.
Lees meerZelda C - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker naweek!
Estelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Die huisie voldoen aan alles.
Wendy G - Des 2020
Algehele gradering
Excellent value for money.
Erika V - Aug 2020
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable!
Johan E - Aug 2019
Algehele gradering
Mooi, gerieflike, skoon plek, maar het my bedenkinge.
Lees meerEtienne B - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Daniel B - Jun 2019
Algehele gradering
Snoesig gedurende die storm.
Lees meerJo-ann M - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastic location. Definitely our new preferred place to stay in Paternoster.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese ligging. Beslis ons nuwe voorkeurplek om in Paternoster te bly.
Dunesberry is geleë op die beste moontlike plek in Paternoster. Die huis is skoon en modern. Foto's op die webwerf moet egter opgedateer word. Die elektriese komberse is 'n fantastiese, persoonlike ekstra. Beslis ons nuwe voorkeurplek om in Paternoster te bly. Dis regtig naby die strand. Die breekgoed kan effens opgedateer word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Leana G - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike luuksheid by die see.
J.s. K - Mrt 2019
Algehele gradering
Dunesberry is beautiful, in good weather.
Lees meerIsabel B - Feb 2019
Algehele gradering
Rustige wegkoms in 'n wonderlike huisie.
Lees meerHowie G - Nov 2018
Algehele gradering
Great, well appointed.
Theo A - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies, bekostigbaar en veilig. Sal beslis weer daar bespreek.
Tessa A - Okt 2018
Algehele gradering
We have enjoyed our stay, and surely will return.
Pieter H - Jul 2018
Algehele gradering
Indrukwekkend, skoon, goed gemeubileer en classy.
Debi B - Mrt 2018
Algehele gradering
Beautiful, well equipped home.
Lees meerAnonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Leana V - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Jeanette M - Aug 2013
Algehele gradering
Enjoyed - unfortunately very cold and rainy weather.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 35, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom