Dumela Flat 33
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Manaba-kusweg en Marinerylaan, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dumela Flat 33 is in Dumela Holiday Resort in Margate aan die Hibiskus-kus geleë. Hierdie oord is gesinsvriendelik en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Hierdie woonstel is op die derde verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en die ander badkamer het 'n bad.
Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, en mikrogolf toegerus. Die balkon het sitplek en 'n pragtige uitsig.
Daar is 'n swembad, 'n plonspoel vir kleuters, 'n kuier-area en braai-areas in die kompleks. Verder is daar ook 'n sauna, gimnasium, sonbed, 'n klein tennisbaan, 'n speelgrond met 'n trampolien en 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, veerpyltjies en tafeltennis.
Slaapplek
’n Bespreking by Dumela Flat 33 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Nobomi Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 140
Jaar gelys 8
Ligging
- Hoek van Manaba-kusweg en Marinerylaan, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Manaba-kusweg en Marinerylaan, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom