Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumela Flat 22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Manaba Beach-weg en Marine-rylaan, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dumela Flat 22 is in Dumela Vakansieoord in Margate langs die Hibiskuskus geleë. Die gesinsvriendelike oord is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek naby die see soek.

Die woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n bad in die oorblywende badkamer. 'n Slaapbank geskik vir kinders is in die leefarea beskikbaar.

Die woonstel het ook 'n sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die balkon het sitplek en skilderagtige uitsigte.

Verder het die kompleks 'n swembad, 'n plonspoel vir kleuters, 'n droë grasdakkroeg en braai-areas, 'n sauna, gimnasium, sonbed, klein tennisbaan, 'n kinderspeelarea met 'n trampolien, 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, veerpyltjies en tafeltennis.

Slaapplek

’n Bespreking by Dumela Flat 22 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Nobomi Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 140

Jare op LekkeSlaap 8

Ligging

  • Hoek van Manaba Beach-weg en Marine-rylaan, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Manaba Beach-weg en Marine-rylaan, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2603ff37006748db8d98aaa5fa33bff3979433fb5fbe9cabcc3e63ee996bd9308c4d1e4c664e10b3541c1c63b9a99c2ba71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) Corner of Manaba Beach Road & Marine Drive Manaba 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8549396 30.3805601
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem