Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DullVino Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 75

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir DullVino Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marike G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike G
Gesin met klein kinders

Ons as gesin het heerlik hier gebly. Dit voel skoon of jy in 'n ander land is.

Stapafstand aan winkels en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catharina T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catharina T
Gesin met tieners

Excellent.

Perfect for a brief stay, within walking distance of the main Dullstroom shops and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G
Saam met vriende

Relaxing spot in paradise!

What a wonderful spot in the perfect location! You can walk right down the main street from the cottage and experience everything Dullies has to offer. The space is perfect and the surroundings are unbelievably stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

David! Thank you for the 5-star rating! Please visit again, you are always welcome.

Regards, DullVino

DullVino Cottage
Keketso T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keketso T
Gesin met klein kinders

Beautiful, charming place.

Loved it! I am looking forward to our next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Thank you! Please visit again, see you soon!

Regards, DullVino

DullVino Cottage
Dinah-lee D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dinah-lee D

Naby dorp en attraksies.

Ons het gemaklik gebly. Daar kan wel gelet word op paar goed soos spinnerakke, die badkamer en die skoonmaak van die kombuisware.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Hi daar Dinah-lee! Dankie vir teruvoering, hoop om julle weer te sien!

DullVino Cottage
Maria H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a lovely cottage, very clean, very safe.

The cottage was wonderful, very clean and tidy. It was close to everything in Dullstroom and in a lovely estate. We felt very safe and had a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Hi Maria, we appreciate your excellent feedback! Please visit soon.

DullVino

DullVino Cottage
Johan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en veilige omgewing.

Ruim en netjiese akkommodasie. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Thank you Johan! Bly julle het lekker gebly!

DullVino

DullVino Cottage
Esme V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Saam met vriende

Wat 'n lieflike blyplek.

DullVino het alle verwagtings oortref. 'n Lieflike, veilige kompleks (jy voel asof jy in 'n ou Engelse dorpie is). Skoon. Netjies. Alles wat mens nodig het. Ek is so jammer ons het net een nag daar geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Saam met vriende

Very convenient and comfortable.

Our host was very responsive to my request for an additional single bed (four male friends sharing the cottage) and made our stay very easy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn K
Saam met vriende

Brilliant, little place and good part of town.

The rooms were spacious and spotless, with great décor and crisp bed sheets. The staff were attentive and went out of their way to ensure that we had enough info about your stay including loadshedding schedule.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Hi Robyn, we are very happy that you enjoyed your stay. Thank you for the nice words.

Regards, DullVino

DullVino Cottage
Cilia W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en die ligging van cottage is perfek naby alles.

Baie veilig. Cottage is skoon en netjies. Sal weer daar plek bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Baie dankie, bly julle het lekker gebly. DullVino

DullVino Cottage
Janet L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gekuier, maar...

Die rusbank in die sitkamer is gebreek en die bed in die hoofslaapkamer moet vervang word.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Morning, thank you for the review. All suggestions were taken to heart and attended to. We strive to improve our service. Regards DullVino.

DullVino Cottage
Gerda B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend en die kaggel en elektriese komberse is 'n plus.

Die braaigeriewe moet verbeter word aangesien die braaier baie klein is. Die stoele op die patio-area is verweer en kan nie regtig met gemak gebruik word nie. Die rusbank is gebreek en dus moes ons van ander stoele wat nie regtig gemaklik is nie, gebruikmaak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Good Morning, thank you for the reply. We will take your review to hart. Regards DullVino

DullVino Cottage
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies soos op die foto's!

Kan Dullvino Cottage met vrymoedigheid aanbeveel en sal graag self weer daarvan gebruik wil maak. Gesellige huisie is keurig skoon, goed toegerus en ruim - veral die 2 reuse slaapkamers en hul en-suite badkamers! Dylan se flinke en vriendelike diens wanneer ons iets (vuurmaakhout) nodig gehad het of wou weet (beurtkrag-skedules), word ook waardeer. Terloops, daar is selfs spesiale beurtkrag-gloeilampe en flitse in huis vir laasgenoemde! Ligging is uitstekend en mens kan die dorp vandaar af sommer te voet verken. Ons het ook veilig gevoel in die rustige Critchley Common Village op die rand van die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Baie Dankie! Sien weer!

DullVino Cottage
Elaine E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E
Gesin met tieners

Lekker rustig, mooiste uitsig en loopafstand van die dorp.

Mooiste kothuis met gerieflikheid van 'n lodge regs langsaan estsate vir visvang en uiteet. Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Baie dankie, bly julle het lekker gebly. Sien weer.

DullVino Cottage
Lani R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani R
Gesin met klein kinders

Gerieflike kliphuisie, waarde vir geld.

Skoon, netjiese verblyf in 'n rustige gedeelte van die dorp. Veilige, stil kompleks met mooi kliphuisies rondom eende-dammetjie. Kamers en badkamers is ruim. Beddegoed in goeie kondisie en ruik vars. Stapafstand van restaurante en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Hi, thank you for the good rating! I appreciate the kind words.

Regards, DullVino

DullVino Cottage
Liezl B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Gesin met tieners

Rustig, pragtig en kom beslis weer!

Wat 'n pragtige en veilige huis met alles wat jy nodig het. Ons het so lekker gekuier en gerus. Baie naby aan alles wat Dullstroom het om te bied en regtig loopafstand na naaste eetplekke en winkeltjies. Ons het niks gekort nie. Gasheer was vriendelik en die in en uitboekproses maklik. Sal beslis weer hier kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Dankie, kom gerus weer na Dullstroom! Dankie vir vol punte!

DullVino

DullVino Cottage
Stephen S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing en goed versorgde tuine.

Beste website-bespreking wat ek nog gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Hi daar Stephen! Baie dankie vir die 5/5! Sien jou gou weer, DullVino.

DullVino Cottage
Myrle W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay, well equiped and clean. Will be back.

See stars

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Thank you, appreciate the 5-star rating.

DullVino

DullVino Cottage
Basil C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basil C
Gesin met tieners

Great family getaway.

Great family getaway in a lovely setting, close to all restaurants and shops making this accommodation ideal as a base from which to explore Dullstroom town on foot. Friendly welcome on arrival, clean and comfortable accommodation. Well worth it!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Basil, thank you for the excellent rating and kind words! Much appreciated.

Regards, DullVino

DullVino Cottage
Neil L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil L
Gesin met tieners

Really enjoyed our stay. Lovely location. Thanks.

Very spacious and charming cottage in a very tranquil environment. Excellent.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Thank you for the 5 star rating! Glad you enjoyed your stay.

DullVino

DullVino Cottage
Diana V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, goed geleë.

Dit was 'n pragtige en 'n rustige woonplek. Alles was netjies en voldoende. Dit is uitstekend geleë en die sekuriteit is baie goed.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Hi daar, Diana Van Wyk! Dankie vir mooi woorde.

DullVino Cottage
Petra H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra H
Gesin met tieners

Quiet, secure, within easy walking distance to shops.

We had a great overnight stay at DullVino. This neat cottage in a secure little complex is very central to the main road through Dullstroom which meant an easy stroll to the shops and restaurants. We would certainly stay there again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Good afternoon, thank you for the great comments! I hope you visit Dullstroom again.

DullVino

DullVino Cottage
Nicky D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky D
Saam met vriende

Peaceful and sirene.

We had the best most peaceful time at Dullvino, the gardens are immaculate and makes you feel like you are in a complete different world.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Nicky, thank you! And for the 5-star rating. Hope to see you soon in Dullstroom.

Regards, DullVino

DullVino Cottage
Tanya E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya E
Gesin met klein kinders

Great Location. Beautiful Hous. Only needs a thorough clean and a bit of maintenance.

What a lovely little gem in Dullstroom. Loved how close it was to everything in town. It was really comfortable and set in a beautiful serene complex. The only issues we had was the following: The cutlery and cutlery holder was very dirty with old food stuck on them. The plates in the cupboard were greasy. The cupboard where the glasses are stored is dirty and there were some dead bugs stuck on the actual glasses. The roof upstairs leaked during heavy rains on Saturday on the right hand side directly onto the single bed. These are all minor little issues that regular deep cleaning will fix and just make the stay more enjoyable. Through all this it was still a pleasant little house.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Hi Tanya, thank you for the good rating and comments. It's appreciated.

DullVino Cottage
Maritha F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maritha F
Gesin met tieners

Heerlik gerus, dankie.

Omgewing was stil en veilig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Baie dankie!

DullVino

DullVino Cottage
Hilde K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde K

Idillies.

Pragtige plek om te bly! Rustig. Alles wat jy nodig het. Lekker ruim. Sal enige tyd weer daar bly, maar dan bietjie langer as net 2 nagte!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Hi daar! Dankie vir jou mooi woorde!

DullVino

DullVino Cottage
Leon S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Gesin met klein kinders

The cottage was excellent.

The cottage is a walking distance to restaurants and points of interest. it is also very safe and secure for the family.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Good afternoon, thank you for the 5-star rating! Hope to see you soon!

DullVino

DullVino Cottage
Trish B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish B
Gesin met tieners

Delightful.

We arrived late, and this was graciously accommodated. The cottage was immaculate and so beautiful.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Wow! Thank you for the nice words! Please visit again!

Regards, DullVino

DullVino Cottage
Annelie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Eenheid is in 'n veilige kompleks. Ruim en netjies. Lieflike uitsig. Kan lekker ontspan en omgewing geniet. Sal beslis weer hier bespreek. Lekker sentraal in Dullstroom.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Dankbaar! Sien julle weer in Dullstroom, DullVino.

DullVino Cottage
Eriska L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eriska L
Gesin met tieners

1 night stay in Dullstroom.

Lovely cottage in a beautiful security complex. Feels like a little village. Walking distance to shops and restaurants. Enjoyed the fireplace! Will definitely visit again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Thank you, Eriska Louw. Please visit again for a longer stay!

DullVino

DullVino Cottage
George O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George O
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, netjies, en skoon.

Die huis is ruim, netjies, skoon, en hout is beskikbaar vir lieflike hitte op die koue wintersaande. Ons het lekker gebly en sal dit aanbeveel. Die kombuis is goed uitegrig. Die een slaapkamer is in die solder waarmee mens met steil trappies moet opklim wat so bietjie onverwags was (miskien het ek dit misgelees), maar ons het heerlik gebly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Dankie George, bly julle het lekker gebly!

DullVino Cottage
Johann S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met vriende

Baie gerieflik en goeie kwaliteit meubels en kombuisgoed.

Ons het so lekker ontspan dat ons hierdie keer nie eens die TV en WiFi gebruik het nie. Die beurtkrag het ons bietjie onkant gevang want ons het nie geweet dat dit sou gebeur nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Hallo, dankie vir mooi woorde! DullVino

DullVino Cottage
Sherice M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sherice M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, beautiful, just what we needed.

Perfect, just a little cold.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Baie dankie!

DullVino Cottage
Pieter S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

So mooi en skoon asook naby aan alles.

Was net kort tydjie hier. Sal terug gaan vir langer bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Dankie Pieter, sien weer!

DullVino

DullVino Cottage
Christo N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N
Gesin met klein kinders

Wonderfully peacefull setting, in a safe location close to most of the best sites in town.

Our family had a lovely time and the fireplace is such a treat on those cold nights.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

DullVino Cottage se terugvoer

Thank you Christo!

DullVino Cottage
Vanaf R1 995
R1 995 R1 696
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 995
R1 995 R1 696
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 995
R1 995 R1 696
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhoutstraat, Critchley Common Estate No. 15, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaa44b20adfa2a286ca6588d54f73787e3b1993827507cab5f0a2ee89b38d929f2cad4c8801e02f084d692062f0c48817cac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 995 nouVanaf R1 696 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 Teding van Berkhout Street Critchley Common Estate No. 15 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.417272141768 30.109557536771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem