Duintjie
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seeduikerstraat, Eenheid 5, Die Kom, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Duintjie is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat in Kliprug, Paternoster, geleë is. Die stoep spog met 'n see-uitsig en die kothuis is stapafstand vanaf die strand.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die kombuis lei 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Duintjie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Michelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 10
Maande gelys 12
Ligging
- Seeduikerstraat, Eenheid 5, Die Kom, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kliprug Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seeduikerstraat, Eenheid 5, Die Kom, Kliprug, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom