Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drumsheugh Farmstead and Cattle Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen rakende die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit weens onverwagse omstandighede kan verander.

'n Normale voertuig kan die kothuis bereik, maar die 5 km-pad van die hoofhek na die Farmstead-eenheid is dik sand en vereis 'n 4x4-voertuig.

Die Farmstead-eenheid maak gebruik van Eskom-elektrisiteit en water vanaf die Kalahari-pyplynskema. Daar is selfsoonsein, maar netwerke anders as Vodacom is nie altyd betroubaar nie.

Maak seker dat alle deure en vensters toe is wanneer die eenhede verlaat word.

Weens die verskeie plaasdiere word troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.

Rook is in beide die kothuis en Farmstead-eenheid verbode.

Geraas moet tot 'n minimum gehou word.

'n Beperkte aantal hout word daagliks voorsien. Ekstra hout kan gekoop word.

Linne, handdoeke, beperkte sjampoe, badseep en toiletpapier word voorsien.

Gaste mag nie hout op die plaas versamel nie en enige vure buite die aangewese areas is streng verbode.

Gaste moet seker maak dat al die nodige voorsorg getref is en dat gaste ingelig en voorbereid is vir enige mediese of ander tipe noodgeval.

Gaste wat in die kothuis bly het nie toegang tot die plonspoel nie. Die gebruik van die plonspoel is slegs vir gaste van die Farmstead-eenheid.

Let asb. dat daar op die perseel gejag word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 26)
Vanaf
Vanaf R11 000
per nag (plek vir 26)
Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 26)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drumsheugh-plaas, R31 tussen Askham en Van Zylsrus, 60 km vanaf Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe41ea3ba48065b26ca878f853380cceca00d52f3c0090de6be361a0f42fc0646a2de346251ab7c77742010d19d557eb4f6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 000 per nag (plek vir 26) 22 5 1 5 Drumsheugh Farm R31 between Askham and Van Zylsrus 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.002340787151 21.255624353337
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem