Dreams
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 198
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Chrissie B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Cornelia W - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en ons het privaat en veilig gevoel. Ontvangs was vriendelik.
Hugo L - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Brahm R - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Jan Christaan Ellis E - Jan 2024
Algehele gradering
Glad nie lekker nie. Groen "1940" draad tuinstel. Eet tafel en stoele swak.
Dreams se terugvoer
Goeie dag
Ons is jammer om te hoor dat u nie die verblyf by Dreams Gastehuis geniet het nie.
Ons vintage tuinstel met die heerlike kussing vind gewoonlik groot byval by ons gaste.
Ons sal u egter per WhatsApps kontak vir enige verdere voorstelle om te verbeter.
Vriendelike groete, Diana
Gert C - Jan 2024
Algehele gradering
Ons is hartlik en vriendelik ontvang en kon rustig gereed maak vir 'n lekker nagrus.
Neels R - Jan 2024
Algehele gradering
Ons sal weer by Dreams wil oorbly.
Gerrie J - Des 2023
Algehele gradering
Bakgat oornag bestemming.
Jan V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en baie ontspanne oorslaap.
Yolandelene P - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornag.
Dreams se terugvoer
Goeie dag.
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer. Ons gee dadelik aandag aan die ketel.
Vriendelike groete, Diana
Fanie En Rentia S - Nov 2023
Algehele gradering
Dreams is 'n aangename oornagplek!
Burna S - Nov 2023
Algehele gradering
Uitgerus.
Bettie T - Nov 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Phillip S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie rustige en mooi plek.
Esmond C - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en netjies.
Johann D - Sep 2023
Algehele gradering
Private and pleasant.
Margaret E - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Adri F - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjies.
Christo V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi en weg van die N1.
Hanlie D - Aug 2023
Algehele gradering
Regtig 'n droomplek!
Freddie C - Aug 2023
Algehele gradering
A gem.
Karin H - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike, gemaklike oornagverblyf.
Thandi D - Jun 2023
Algehele gradering
Very comfortable, lovely host, has everything you need!
Carl P - Jun 2023
Algehele gradering
Pleasant stay.
Neil R - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable. Ease of access. Good location.
Marius R - Mei 2023
Algehele gradering
Alles was skoon en gereed met aankoms en baie vriendelike ontvang deur Diana!
George K - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker uitgerus.
Marelize T - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely and peaceful.
Henri R - Apr 2023
Algehele gradering
Oorslaap vanaf die Kaap.
Cindy S - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect for a sleepover!
Dicky V - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles netjies. Skoon beddegoed. Goeie oornagplek.
Coenraad V - Feb 2023
Algehele gradering
Alles wat jy verwag van 'n oornagplek.
Garth A - Feb 2023
Algehele gradering
Very spacious.
Peter G - Feb 2023
Algehele gradering
Pleasant, safe, roomy and clean.
Johan B - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie waarde en puik decor.
Egbertus V - Jan 2023
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
David B - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Hendrik V - Jan 2023
Algehele gradering
Alles wat ons wou hê.
Diederick R - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Theunis R - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf. Netjies, uitstekende en vriendelike diens.
Riaan E - Des 2022
Algehele gradering
Die kamer was netjies, skoon en gerieflik.
Pieter P - Nov 2022
Algehele gradering
Die perfekte oorslaapplek na 'n lang reis.
Ronel S - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig om af te saal na 'n harde dag se reis.
Gerda P - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike nagrus in stil area.
Hennie V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie tevrede!
Aldi D - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Mariska C - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik en baie netjies. Diana het uit haar pad uitgegaan om ons tuis te laat voel.
Millie L - Sep 2022
Algehele gradering
Oornag op pad na Kaapstad.
George K - Sep 2022
Algehele gradering
Alles wat jy noodig het vir oornagverblyf.
Dalien V - Aug 2022
Algehele gradering
Vreindelike ontvangs. Netjies. Alles wat benodig word.
Deon B - Aug 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf halfpad tussen Bloemfontein en Kaapstad!
Johan H - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam. Goeie diens.
Maricia V - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker bed.
Gerta Aletta M - Jul 2022
Algehele gradering
Wil net sê die plek Dreams verdien die naam. Was skoon en netjies, ook bekostigbaar. Was ook goed ontvang en het welkom gevoel. Sal enige iemand aanbeveel.
Debbie W - Jun 2022
Algehele gradering
Adequate.
Emile V - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Neels D - Jun 2022
Algehele gradering
Besonders!
Lizelle R - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, ruim en goed toegerus.
Henri K - Mei 2022
Algehele gradering
Net een aand geslaap.
Johan M - Mei 2022
Algehele gradering
Presies wat ons verwag het. Netjies en skoon met alles vir oorslaap. Die pad voor die huis is baie besig.
Andre S - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker vir oorslaap op pad Suid.
Anecke V - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker plekkie.
George K - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker uitgerus.
Erina D - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Johnny V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en baie netjiese verblyf. Sal beslis aanbeveel.
Raymond G - Mrt 2022
Algehele gradering
Peaceful, tranquil and secure stopover.
Lees meerLettie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker!
Salomé B - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, stil, veilig en gerieflik.
Tracy P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik - baie dankie.
Althea V - Feb 2022
Algehele gradering
Gemiddelde verblyf.
Lees meerDreams se terugvoer
Goeie dag.
Baie dankie vir u terugvoer. Soos u in u terugvoer noem word enige iets wat u benodig en nie in die eenheid is nie met graagte aan u voorsien(binne perke). Alhoewel daar nie n hangkas in die eenheid is nie, is daar hakke waaraan u klere op hangers kan ophang. Ons respekteer ons gaste se privaatheid, maar is 24uur beskikbaar vir hulp en navrae.
Vriendelike groete Diana
Johan W - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker, skoon slaapplek na 'n dag op die lang pad.
Hannes G - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Pieter V - Feb 2022
Algehele gradering
Alles was goed, behalwe dat hulle 'n nuwe basis vir die bed benodig.
Dreams se terugvoer
Goeie dag.
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons gaan aandag gee aan die bed.
Vriendelike groete Diana
Freddie M - Feb 2022
Algehele gradering
Puik kamer met alles wat nodig is.
Anneline E - Feb 2022
Algehele gradering
Was baie aangenaam en ek sal definitief weer soontoe gaan.
Alzette G - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ananda V - Feb 2022
Algehele gradering
Netjiese oorstaanplekkie.
Michelle K - Feb 2022
Algehele gradering
Was lovely - thank you.
Carien G - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Adriaan S - Jan 2022
Algehele gradering
Goed.
Jacques P - Jan 2022
Algehele gradering
Die ideale oornag stop. Baie lekker oornag.
Neville D - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Biance T - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike ruim kamer met 'n groot gemaklike bed. Die verkoeler is 'n bederf in die warm somers.
Lees meerAntoinette B - Des 2021
Algehele gradering
Was lekker om by Dreams te oornag, sal hulle verseker weer in die toekoms gebruik.
Thys V - Des 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens ervaar.
David S - Nov 2021
Algehele gradering
Plekkie was goed toegerus en slim uitgelê. Het heerlik gerus na die lang pad.
Dirk C - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Raymond G - Okt 2021
Algehele gradering
Good value for money. Comfortable, spacious and safe.
Raymond G - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely peaceful haven after a day on the road.
Annemarie L - Sep 2021
Algehele gradering
Pleasant and safe really great.
Eddie O - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker. Sal weer daar bly. Ruim. Skoon.
Gerhard H - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Nic B - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtig skoon en netjiese kamer, vriendelike gasvrou.
Gideon M - Aug 2021
Algehele gradering
Presies soos die advertensie!
Linsa B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie pragtige en gerieflike eenheid.
Novena F - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies en goed verwelkom.
Sandra K - Jun 2021
Algehele gradering
Was vriendelik ontvang. Verblyf was rustig en warm. Slaapgeriewe was baie gemaklik en aangenaam.
Isabella V - Jun 2021
Algehele gradering
Dis die ideale oorblyplekkie na 'n lang dag op die pad!
Archie C - Mei 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Archie C - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Herman M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjiese blyplek.
Henk K - Apr 2021
Algehele gradering
Kamer was netjies en skoon. Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig.
Madie E - Apr 2021
Algehele gradering
Goed geleë, lekker geslaap en mooi voorkoms!
Ingrid O - Apr 2021
Algehele gradering
Veilig, vriendelik, goeie waarde vir geld.
Michele P - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik, ons sal weer gaan vir langer tydperk.
Bruce A - Mrt 2021
Algehele gradering
I had a great time there. It was clean, neat and well situated.
Elize V - Mrt 2021
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Lizel K - Feb 2021
Algehele gradering
Slegs oorgeslaap.
Ladel B - Feb 2021
Algehele gradering
Lieflike oornagplekkie.
Lecia P - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid.
Skipper B - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties gebly, geen foute.
Carol F - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome.
Pierre J - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig
Leandra B - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Archie C - Nov 2020
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Anonieme gas - Nov 2020
Algehele gradering
Sanet J - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties
Sandra R - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam. Ideaal as 'n klein hondekind moet saamreis.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Frank W - Mrt 2020
Algehele gradering
Pleasant stay.
Debora B - Feb 2020
Algehele gradering
Dit het my beste drome oortref.
Johan B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Marlene P - Feb 2020
Algehele gradering
Dis net jammer ek kan nie 10 sterre gee vir kliëntediens nie.
Hanelie S - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Lize S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker geoornag.
Johannes M - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Dreams se terugvoer
Goeie dag Johan.
Dit was heerlik om julle te akkomodeer.
Braai geriewe is beskikbaar op aanvraag.
Ons hoop on julle weer binnekort te sien.
Vriendelike groete Diana.
Helen V - Des 2019
Algehele gradering
Super!
Patrick N - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker, skoon, veilig en gerieflik.
Riana D - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Johan J - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig, aangename en vriendelike ontvangs.
S H - Okt 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
André D - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en sentraal.
Lees meerLouise S - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik! Baie dankie.
Jana D - Aug 2019
Algehele gradering
Perfekte oorslaapplekkie.
Lees meerBernadine K - Aug 2019
Algehele gradering
A value for money stopover.
Monic L - Aug 2019
Algehele gradering
Was aangenaam verras.
Lorraine C - Aug 2019
Algehele gradering
Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik.
Elsie G - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Roger C - Jul 2019
Algehele gradering
Comfortable and hospitable.
Elizma B - Jun 2019
Algehele gradering
Oornag op pad huis toe.
Greg F - Jun 2019
Algehele gradering
Was ontspannend na lang reis en dag.
THOBEKILE LUNGILE N - Mei 2019
Algehele gradering
Welcoming host and comfortable stay.
Erina D - Mei 2019
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Christelle J - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Elizma H - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Danie M - Apr 2019
Algehele gradering
Kamer in garage.
Ireze V - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfek!
Esther D - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles wat mens verwag as jy oorslaap.
Peet C - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Stephanie V - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige ontvangs, baie netjies en kompak.
Corrie B - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Margaret K - Des 2018
Algehele gradering
Baie oulike, goed ingerigte en skoon plekkie.
Louisa B - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en gerieflik.
Jacques L - Des 2018
Algehele gradering
Presies wat ons wou gehad het vir oornagstop Kaap toe.
Izak V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustig en stil vir een aand se oorslaap.
Carina T - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig in 'n “spotless” kamer.
Izak V - Sep 2018
Algehele gradering
Dreams is gerieflik om oor te slaap vir een nag.
Johann B - Sep 2018
Algehele gradering
Die bed is glad nie op standard nie. 'n Tafel met 'n dubbelgevoude kombers sal dieselfde voel. Beddens in baie van die plekke is ver onder standaard.
Dreams se terugvoer
Goeie dag Johann, Ons is baie verbaas om te hoor julle het die bed as nie opstandaard beskou nie aangesien ons nog nooit in die verlede enige klagtes daaroor ontvang het nie. Ons sal egter die standaard van die matras evalueer en aandag daaraan gee. Ons het ook verduidelik dat ons weens die geweldigde droogte probleme met die waterdruk ondervind en dat dit die meng van die koue/warm water beinvloed, wees verseker daarvan dat ons alles in ons vermoe doen om geriewe in die gastehuis deurgans te verbeter en op standaard te hou. Vriendelike groete, Diana
Lize H - Aug 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lecia P - Jul 2018
Algehele gradering
Baie rustig, netjies en veilig.
Andrienet K - Jul 2018
Algehele gradering
Warm, vriendlike atmosfeer.
Brynard B - Jul 2018
Algehele gradering
Puik, skoon verblyf in rustige omgewing
Willem I - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtig, skoon en goed toegerus.
Alta L - Jun 2018
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek!
Simone V - Jun 2018
Algehele gradering
By Dreams het ons tuis gevoel. Die plekkie het 'n lekker warm en rustige atmosfeer.
Denita G - Mei 2018
Algehele gradering
Plek is netjies en skoon.
Carzel B - Mei 2018
Algehele gradering
Beste nog in Beaufort!
Sera B - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, netjies en goed geleë akkommodasie.
Wynand L - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlik, skoon en netjies.
Marie S - Apr 2018
Algehele gradering
'n Lafenis in die warm Karoo.
Lelani B - Apr 2018
Algehele gradering
Gemak na 'n langpad.
John O - Mrt 2018
Algehele gradering
Like a "Dream".
Marelize G - Mrt 2018
Algehele gradering
Pitstop op pad na Hartenbos.
Lea K - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfek vir 'n ruskansie.
Marietjie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en lekker gebly met baie vriendelike ontvangs.
Gerald E - Mrt 2018
Algehele gradering
'n Baie mooi plek in 'n rustge omgewing.
Theresa C - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Tertia N - Mrt 2018
Algehele gradering
Klein juweel in die hartjie van die karoo.
Lizette M - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik skoon en heerlike bed, als wonderlik.
Nadine N - Jan 2018
Algehele gradering
Gemaklik en ruim.
Francois D - Jan 2018
Algehele gradering
Een honderd persent tevrede!
Lynne G - Jan 2018
Algehele gradering
Nice.
Francelle P - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Madeleine D - Des 2017
Algehele gradering
Very cute cottage but not pet friendly.
Lees meerAlta V - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, verblyf baie netjies.
Willie S - Des 2017
Algehele gradering
Ideale oornagfasiliteite na 'n dag se reis.
Erna B - Nov 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap. Het veilig gevoel en ons hondjie kon vrylik rondloop in 'n afgebakende gebied.
Frikkie P - Nov 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, rustig en aangenaam.
Dreams se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Die waterdruk tydens die droogte bly 'n probleem. Ons sal egter weer die loodgieters nader.
Linda V - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendelike en gemaklike verwelkoming deur Diana, dadelik tuis gevoel.
Lukas G - Okt 2017
Algehele gradering
Baie veilig en gemaklik. Baie lekker gebly.
Edward S - Okt 2017
Algehele gradering
Comfortable overnight stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike oornagverblyf.
Baie aangename atmosfeer and gerieflike verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elize E - Okt 2017
Algehele gradering
Baie troeteldiervriendelik.
Lees meerJonella P - Sep 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Dreams se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sal dadelik aandag gee aan die stort. Waterbeperkings gee ons op die oomblik probleme.
Groete,
Diana
Bertus E - Aug 2017
Algehele gradering
Sal weer daar gaan oorslaap.
Pieter S - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gasvry, netjies, aangenaam en rustig.
Joy L - Jun 2017
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 70, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom