Drakenzicht Lodge
Beskrywing
Elkeen van hierdie en suite-eenhede het 'n dubbelbed, kaggel en privaat stoep met 'n braai-area en 'n uitsig oor die berge. Die kombuisie is toegerus met 'n ketel, elektriese braaipan, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei (geen stoof/oond/wasbak). Word twee keer per dag skoongemaak.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Seflsorg
Huisreëls
Daar is 'n grondpad van 8 km vanaf die N4 na die lodge wat nie geskik is vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.
Let asb.: Spitstyd- en langnaweekbesprekings: die datums van die bespreking en mimimum gaste in die gesinseenhede is onderhewing aan die instansie.
Ons behou die reg om 'n vaste minimumfooi per eenheid te hef as die kamer minder as 50% vol bespreek is.
Kredietkaartbesprekings: eenmalige 100%-deposito word gehef. 'n Addisionele administrasiefooi sal gehef word indien gaste hul bespreking kanselleer.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Drieslaapkamereenheid met 2 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n stoep met ongelooflike uitsigte op die berge en die gholfbaan. Binnenshuise braaigeriewe. Geen TV's in die eenhede nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Seflsorg
Huisreëls
Daar is 'n grondpad van 8 km vanaf die N4 na die lodge wat nie geskik is vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.
Let asb.: Spitstyd- en langnaweekbesprekings: die datums van die bespreking en mimimum gaste in die gesinseenhede is onderhewing aan die instansie.
Ons behou die reg om 'n vaste minimumfooi per eenheid te hef as die kamer minder as 50% vol bespreek is.
Kredietkaartbesprekings: eenmalige 100%-deposito word gehef. 'n Addisionele administrasiefooi sal gehef word indien gaste hul bespreking kanselleer.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie afgesonderde chalet het 'n volledig toegeruste kombuis, 2 slaapkamers (die een het 'n dubbelbed en die ander een het 2 enkelbeddens), 'n solder-area met 3 enkelbeddens, 2 badkamers (die hoofbadkamer is en suite) en daar is 'n kaggel in die sitkamer. Buitebraai-area en 'n stoep met wonderskone uitsigte.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Seflsorg
Huisreëls
Daar is 'n grondpad van 8 km vanaf die N4 na die lodge wat nie geskik is vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.
Let asb.: Spitstyd- en langnaweekbesprekings: die datums van die bespreking en mimimum gaste in die gesinseenhede is onderhewing aan die instansie.
Ons behou die reg om 'n vaste minimumfooi per eenheid te hef as die kamer minder as 50% vol bespreek is.
Kredietkaartbesprekings: eenmalige 100%-deposito word gehef. 'n Addisionele administrasiefooi sal gehef word indien gaste hul bespreking kanselleer.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n binnebraai, kaggel, 3 slaapkamers (2 dubbelbeddens en 3 enkelbeddens) en 2 badkamers (die hoofbadkamer is en suite). Buite is daar 'n grasperk en 'n braaiplek met 'n uitsig oor die gholfbaan en die berge.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Seflsorg
Huisreëls
Daar is 'n grondpad van 8 km vanaf die N4 na die lodge wat nie geskik is vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.
Let asb.: Spitstyd- en langnaweekbesprekings: die datums van die bespreking en mimimum gaste in die gesinseenhede is onderhewing aan die instansie.
Ons behou die reg om 'n vaste minimumfooi per eenheid te hef as die kamer minder as 50% vol bespreek is.
Kredietkaartbesprekings: eenmalige 100%-deposito word gehef. 'n Addisionele administrasiefooi sal gehef word indien gaste hul bespreking kanselleer.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 25 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 22, Sterkspruit Schoemanskloof, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom