Draai-Ma-In
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothastraat 84, Vrede, 9835, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Draai-Ma-In is 'n gastehuis in die ouwêreldse dorpie van Vrede in die Vrystaat.
Dié gastehuis bied verblyf in 7 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n TV.
Ontbyt kan in die eetarea geniet word. Veilige parkeerplek word voorsien agter 'n afstandbeheerde hek. Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 5
Ligging
- Bothastraat 84, Vrede, 9835, Vrystaat
- Gaste dink Draai-Ma-In het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothastraat 84, Vrede, 9835, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom