Doornfontein Plaas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornfontein Gasteplaas, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Doornfontein Plaas is in die Karoo sowat 37 km buite Cradock en slegs 25 km vanaf Bergkwagga Nasionale Park. Die verblyf bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n groot familie of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Gaste kan tussen privaat kamers in die hoofgebou, of 3 aparte kamers in die losstaande Peppertree-gebou kies. Al die kamers het gemaklike beddens en sommige van die kamers het privaat badkamers met bad- of stortgeriewe.
Peppertree het 'n gemeenskaplike kombuis wat met 2 yskas-vrieskaste, gasstoof met oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Gemeenskaplike braaigeriewe is ook beskikbaar.
Gaste het ook toegang tot 'n swembad en kan die skadu van die 100 jaar oue peperbome en groot grasperke geniet. Verder kan gaste voetslaan, draf en fietsry op die plaas.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jutie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Doornfontein Gasteplaas, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Doornfontein Plaas het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornfontein Gasteplaas, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom