Don de la Mer
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Chub Close 34, Cape St Martin, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R6 920 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Don de la Mer beteken "geskenk van die see". Die see is nie ver van die eenheid se voorstoep af nie, en dit bied ongelooflike uitsigte oor die Atlantiese Oseaan.
Die huis het 4 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 enkelbeddens en is ideaal vir 'n groep of gesin van 8. Van die kamers het see-uitsigte. Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbelyskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die gesellige sitkamer het 'n kaggel en daar is plek vir 8 gaste rondom die etenstafel. Die eetarea lei na 'n binnebraai-area wat oop- of toegemaak kan word. Die braai-area lei na 'n dek en het 'n lieflike uitsig oor die see.
Don de la Mer is in 'n veilige privaat natuurreservaat geleë. Hier word jy net met fynbos, wind en see omring en kan jy dus heerlik wegbreek van jou gejaagde alledaagse lewe. Die vissersdorpie St Helenabaai kan in al jou basiese behoeftes voorsien. Die Weskus Natuurreservaat is teenaan die eiendom geleë en reisigers wat lief is vir ruwe terrein kan hier al langs die strand na Paternoster toe ry.
Don de la Mer nooi gaste uit om agteroor te kom sit en die Geskenk van die See te kom geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Don de la Mer sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Henk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 7
Ligging
- Chub Close 34, Cape St Martin, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Don de la Mer het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britanniabaai St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Chub Close 34, Cape St Martin, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12