Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin View 203

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finnis-weg 10, Eenheid 203 Dolphin View, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolphin View 203 is 'n selfsorgwoonstel in Lawrence Rocks, Margate. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand.

Die eenheid is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder. Indien gaste DStv wil kyk moet hulle hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en kabels saambring. Die leefarea lei na 'n toegeboude balkon met buitemeubels, braaigeriewe en 'n see-uitsig. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektroniese hek. Die verblyf is naby plaaslike geriewe en Margate se hoofstrand.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin View 203 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 82

Resensies 395

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Finnis-weg 10, Eenheid 203 Dolphin View, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finnis-weg 10, Eenheid 203 Dolphin View, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23687348a8156c2a714eb0723b4aa1c7ac395c02f473c09cf335115183ce162119ffd3d3d3eed69d578f8b955915edd1793f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 10 Finnis Road Unit 203 Dolphin View 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8651656 30.3707304
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem