Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Ridge 108

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R245 administrasiefooi en R450 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Balansbetalings moet 40 dae voor die inklokdatum betaal word, 'n 100%-deposito word benodig vir alle besprekings wat minder as 40 dae voor die inklokdatum gemaak word.
'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort moet met inklok voorsien word.
Geadverteerde tariewe en minimumverblyftydperk is seisoenaal.
Besprekings van 8 nagte of meer sal 'n verpligte skoonmaakdiens in die middel van die verblyftydperk, met skoon linne, teen ekstra koste insluit.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 word gehef. Die bedrag word op jou kredietkaart gereserveer.
Tariewe word per dag gekwoteer.
'n Administrasie- en skoonmaakfooi word per bespreking gehef.

Die beheerliggaam van Dolphin Ridge is streng en daarom sal die volgende vereis word:
Alle gaste wat oorbly moet 'n ID, kontaknommer en voertuigregistrasienommers voorsien. Slegs gaste en voertuie wat geregistreer is sal toegelaat word.
Die beheerliggaam se reëls sal aan gaste gestuur word en gaste moet dit teken en terugstuur voor registrasie.
Besoekers word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Dolphin Ridge 28D, Bloubergstrand, 7449, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe977afdfb732f1b88944ca60c46cee0bacf6d5d73445a66244017a9f98bf4350c529913e390e8699e811f02fd796c72d8f67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Otto du Plessis Drive 28D Dolphin Ridge 7449 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.791938303271 18.461214948409
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem