Dock Point 1
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball Boulevard, Dock Point 1, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dock Point 1 is 'n sjiek selfsorgvakansiehuis wat naby Durban se Point Waterfront geleë is. Hierdie bekoorlike verblyf aan die Dolfynkus verseker 'n onvergeetlike vakansie aangesien daar 'n buitelug-kuierarea met 'n swembad is.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n dubbele brandstofkookplaat, dubbel elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eetarea lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele, sowel as 'n Weber-braai wat dit ideaal vir 'n skemerkelkie maak. Die groot tuin het 'n buite-etenstafel onder 'n sambreel en swembad vir die somersdae.
Slaapplek
’n Bespreking by Dock Point 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 652
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Timeball Boulevard, Dock Point 1, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dock Point 1 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Point Waterfront South Beach Durban Point Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball Boulevard, Dock Point 1, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom