Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DK Villas The Boardwalk

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Voorwaardes/Notas:
- 'n Breekskadedeposito van R2000 moet met aankoms of saam met die totale bedrag betaal word en dis terugbetaalbaar binne 5 tot 7 dae na vertrek indien alles in die woonstel in orde is. Laat weet ons asb. van enige breekskade tydens verblyf. Gaste sal verantwoordelik wees vir die vervanging daarvan.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode.
- 'n Ekstra skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar vir verblyf van langer as 6 dae, doen asb. meer navraag hieroor.
- Minimum-verblyftydperk:
2 nagte
3/4 nagte oor langnaweke
4 nagte oor Paasnaweek
5 nagte gedurende die spitsseisoen
Langnaweke moet as 'n geheel bespreek word.
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00. Kontak asb. die agent indien jy laat gaan arriveer.
Uitkloktyd: 10:00. Laat uitklok word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Tariewe: Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Vrywaring: Die geriewe van DK Villas is ontwerp met jou vermaak, ontspanning en veiligheid in gedagte. Die eienaars, bestuur, werkers en agente bepaal hierdeur dat hulle nie aanspreeklikheid of verantwoordelikheid vir enige beserings, verlies of skade van enige aard aan 'n persoon wat die perseel betree of deur die afhanklikes van dié persoon hoegenaamd kan aanvaar nie, hetsy weens nalatigheid of enige ander oorsaak. Dit word hierby aangeteken dat gaste wat die perseel betree dit heeltemal op eie risiko doen en dat die eienaars, bestuur, werkers en agente van en teen enige en alle eise vrygestel en gevrywaar word, tensy die dié eis aan enige omstandighede binne die eienaars, bestuur, werkers en agente se beheer toegeskryf kan word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 420
R2 420 R2 178
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 420
R2 420 R2 178
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 420
R2 420 R2 178
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxfordstraat, The Boardwalk, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce50fa0ada794f0f38cd1c3258fbe94a54c2c439bfe5a9cf88587e935141afb5419344ec169ba8ab76603202ca530e109416?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 420 nouVanaf R2 178 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Oxford Street The Boardwalk, Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.039531947904 18.349771360436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem