Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis Rustig

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 20% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 20 Sep 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Rook verbode binne.
- Geen troeteldiere of diere word toegelaat nie.
- Laat ons asb. weet van enige bekommernis wat jy het sodat ons dit betyds kan oplos.
- Jou gerief en ervaring is ons hoogste prioriteit - laat ons asb. vroegtydig van enige spesiale versoeke weet.
- Daar is 1 parkeerplek vir die woonstel binne die kompleks beskikbaar. Indien jy 'n tweede voertuig het sal dit buite die kompleks op Flamingo Park se besoekersparkeerplek parkeer moet word.
- Let asb. op die kompleksreëls en -regulasies (hou asb. jou bure in ag sodat ons hierdie wegbreekverblyf vir nog baie jare aan jou en ander kan voorsien).
- Geen harde geraas na 22:00 of voor 09:00 nie.
- Geen harde of aanstootlike musiek nie.
- Ons moedig jou aan om jouself te geniet en al die geriewe (insluitende die gemeenskaplike perseel en swembaddens) wat tot jou beskikking is, te gebruik, maar doen dit asb. met respek.
- Geen skoene op die rusbanke of beddens - asb. ons wil al die meubels in 'n uitstekende toestand hou sodat al ons gaste, jy ingesluit, die kwaliteit en gerief kan ervaar wat ons aan jou wil voorsien.
- Gebruik asb. al die toestelle, kookware, gereedskap, eetgerei en breekware vir die doel waarvoor dit gemaak is om die volgehoue gebruik daarvan te verseker.
- Moet asb. geen item uit die eenheid verwyder nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Eenheid 22 (G10) Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42ca31eec31ec826b3357e20b3e81c3107c5222398d00e42d248411f15506e0c0d83c38fd7295c40fe5d3ce293ebcb7ff7a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 Main Street Unit 22 (G10) Flamingo Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.091865491196 18.032655563507
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem