Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuishuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendrien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Tuishuis
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elsa S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Hendrien is een van die gaafste gasvroue ooit. Tuishuis is onberispelik skoon en netjies. Die diens was puik en 'n spesiale dankie van Schatzi en Rommel vir hulle nammies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon S
Gesin met tieners

Just what we needed.

Very peaceful, quiet and relaxing. Will definitely go again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Sorgvry. Gelukkig. Tevrede verby.

Dit was awesome verby. Die gasvrou is die beste wat ons in jare teëgekom het. Welberese en belese en regtig aangenaam met interessante vertellings. Die plekkie was perfek. Skoon met alles wat jy nodig het. Dis nie bedoel vir maandelange verblyf nie, maar vat 'n ekstra yskas en jy kan jare daar woon. Omgewing is skoon en dit was sielskos vir die 2 stedelinge. Ons gaan weer en weer en weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa A
Gesin met klein kinders

Sielsrus!

Heerlike plekkie met die vriendelikste mense. Hartlik verwelkom, kinders het die yskoue waatlemoen vreeslik geniet. Die honde, stappies en Tannie se vriendelikheid het dit die moeite werd gemaak. Sal beslis weer daar oorslaap. Wonderlike plekkie. Mooiste uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R
Saam met vriende

Beste waarde vir geld - ruim en gerieflik!

Een van die lekkerste plekke waar ons al oornag het. Ons het ook al voorheen hier oorgeslaap en dit is regtig die beste waarde vir geld daar buite. Die gasvryheid is uitstekend en mens voel sommer tuis as jy daar aankom. Dit is heel ruim en baie goed ingerig. Een van my gunsteling dinge omtrent die verblyf is dat dit heeltemal omhein is en my woef dus veilig alleen kan rondhardloop sonder dat ek bekommerd hoef te wees. Pragtige ligging ook - die sterre in die aand is lieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie F
Gesin met tieners

'n Heerlike rusplek.

Pragtige ligging net buite Bloemfontein. Baie geskik vir reis met honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Gesin met tieners

Gerieflik en aangenaam.

Baie lekker gekuier. Honde ook baie welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina Van Der Merwe V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina Van Der Merwe V
Gesin met klein kinders

Rustig, skoon, baie goed toegerus en tuis!

Ons het baie lekker gekuier en was bederf met organiese groente en perskes uit die tuin uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danett V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danett V
Gesin met klein kinders

Gasvry, skoon en toegerus.

Wat 'n heerlike verrassing! Vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon verblyf na 'n lang dag op die pad, en die beste was dat ons twee hondekinders vriendelik verwelkom was. Ons almal het die buitelug baie geniet. Ons sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R
Saam met vriende

Uitmuntende waarde vir geld; pragtige uitsig op 'n stil plaas.

Tuishuis bied lieflike verblyf aan - en is uitstekende waarde vir geld. Dit is ver genoeg uit die stad dat die plaas se stilte gehoor kan word. Die huis is omhein sodat dit hondjies in ag neem. Alles wat jy dalk kan nodig kry is daar, en dit is meer ruim as wat mens dalk verwag. Die stoep met die tuinstel is ook heerlik, en mens kan die uitsig behoorlik inneem. Die gasvryheid was uitstekend. Ons het vir seker baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oorslaap.

Ons het baie lekker gebly. Die feit dat my hond ook welkom was, het bonus punte verdien. Ek sal die plek met groot gerustheid aanbeveel. Die gasvrou is baie verwelkomend en sy stap werklik die ekstra myl. Daar is soveel ekstras in die verblyf wat baie welkom is. Voorwaar 'n juweel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Gesin met tieners

Dit was 'n aangename kuier met vreeslike gasvrye en vriendelike mense.

Ons het vreeslik tuis gevoel en die kinders was gaande oor die honde wat kom 'hello' sê. Alles was baie gemaklik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oorslaap by vriendelikste mense.

Plekkie alles wat mens nodig het en gerieflik. Hendrien is 'n uitstekende gasvrou en al die ekstras soos koekies, beskuit ens. het dit baie spesiaal gemaak. Honde is dierbaar en hierdie is voorwaar mense wat baie lief is vir diere en die natuur. Ek kan hierdie oorslaap beslis aanbeveel. Absoluut waarde vir geld.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuishuis se terugvoer

Rene, dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves. Mooiste wense vir julle opwindende toekomsplanne. Groete, Hendrien en Cornè.

Tuishuis
Wikus D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus D
Gesin met klein kinders

Beste selfsorg akkommodasie.

Die huisie is baie goed geleë, baie netjies, skoon en mooi. Die eienaar, Hendrien, is baie vriendelik, hulpvaardig en sy maak seker dat ons gemaklik is. Dit is die eerste akkommodasie waar ons gebly het waar die huisie baie beter lyk in werklikheid as op die foto's. Baie dankie vir 'n ongelooflik lekker bly. Ons sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuishuis se terugvoer

Wikus en gesin, dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves. Julle is vyfster gaste. Mag dit met julle baie goed gaan daar vêr aan die Weskus. Vrystaat groete, Hendrien

Tuishuis
Shirley M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, safe, overnight stop.

We had a lovely albeit a short stay at Tuishuis. Hendrien was the perfect hostess. The house itself had everything we could possibly need and the enclosed garden was fantastic for our furbaby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a dog-friendly stopover conveniently next to the N1.

Safe and convenient stopover spot that is well set up for those travelling with dogs. A friendly host greeted us and the accommodation was very comfortable for a stopover. Wi-Fi is good and Netflix is provided.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuishuis se terugvoer

Thank you Mike for choosing Tuishuis as your stopover. You were excellent guests and we are looking forward to hosting you again.
Kindest regards Hendrien

Tuishuis
Celeste J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, pet-friendly stay.

This will be our accommodation of choice when we travel to Johannesburg in the future. Lovely friendly hostess, Hendrien, greeted us and went out of her way to make us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuishuis se terugvoer

Thank you Celeste for being five-star guests. We would love to host you and your dogs again. Regards Hendrien

Tuishuis
Charlene J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene J
Gesin met tieners

Rustige verblyf met mooi uitsig.

Baie dankie, ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald G
Gesin met tieners

Baie vriendelik ontvang. Plekkie baie netjies en kon regtig rus.

Die mense van Tuishuis is baie vriendelik en behulpsaam. Dei plekkie is baie netjies en ons gesinnetjie van 5 kon ontspan en rus. Daar is genoeg en gemaklike beddens. Tuishuis is so bietjie uit Bloemfontein, maar nog naby genoeg en is ideaal want dit is stil en rustig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuishuis se terugvoer

Ronald, dit was vir ons 'n voorreg om jou en jou pragtige gesin te huisves. Allerbeste wense met julle toekoms planne. Groete, Hendrien

Tuishuis
Bonnie W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie W
Gesin met klein kinders

A home away from home.

Our stay was short, but so comfortable. Communication was excellent. Owners were so welcoming, we felt right at home. The cottage is beautifully decorated and the beds extremely comfortable, the best night's rest I've had all holiday. It was lovely not to deal with load shedding and the gas heater was very much appreciated on a rather chilly night. We will definitely be back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuishuis se terugvoer

Dear Bonnie and lovely family, you were five star guest. Thank you for leaving our little house so clean and tidy. We would love to host you again. Keep well. Hendrien

Tuishuis
Hannah B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah B
Enkelreisiger

I chose this stop over as it is pet-friendly and I was travelling with two medium-sized dogs. A wonderful, fenced, comfortable, value for money stopover.

The owners are so kind and the place is an excellent stop with dogs. There is a walk around the farm one can do off-leash with the dogs and the house is fenced. The owner went out of her way to make our stay comfortable, definitely recommend this gem.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuishuis se terugvoer

Dear Hannah and doggies, thank you for choosing Tuishuis as a stop over. Thank you for leaving our little house so clean and tidy. You and you doggie kids were excellent guests and we would gladly host you again. Keep well and blessings. Hendrien

Tuishuis
Beverley R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, friendly.

The host was fantastic. Felt like a home away from home. The host really went out of her way to make us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja Z - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja Z
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Sal aanbeveel, is baie oophartig ontvang, kinders het dit baie geniet om buite rond te stap. Plek is baie lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizaan C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan C
Saam met vriende

Een van daai versteekte juwele.

Ek was mal oor die plekkie. Lekker privaat, skoon en netjies met soveel klein goedjies wat die kuier net bietjie meer spesiaal gemaak het. Hendrien het lekker vroeg al via WhatsApp met my in kontak getree, so ek kon haar op hoogte hou van ons reisplan. Beurtkrag het glad nie gepla nie, aangesien die huisie totaal onafhanklik van Eskom is. Ons en ons hondekind het lekker bederfies gekry om huistoe te vat. Daar is ook Netflix, WiFi en 'n gasstoof en -geyser, lekker koffie, beskuit, ys, hout, en badgoed, so ons het niks gekort nie. Ek sal beslis weer daar inboek as ek in die area is!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J
Gesin met klein kinders

Dit was regtig wonderlik.

Die huise het alles wat ons nodig gehad het, en die mense is baie vriendelik. Dit is veilig en baie rustig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik fantasties, die mense daar is baie meer as net gasvry, hulle dra jou op hulle hande.

Hendrien en haar man, watter goeie mense is hulle? Dit wat jy vergeet het is daar, hout, melk, beskuit en selfs haarsjampoo. Weet jy, daar is selfs handdoeke vir honde. Die beste raad is; gaan sien vir jouself. O ja, die vuurput is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudene V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudene V
Saam met vriende

Absoluut troeteldiervriendelik, wonderlike gasvryheid.

Wat 'n wonderlike oornagplekkie! Hendrien was uiters tegemoetkomend met beide ons inklok- en uitkloktye. Soveel moeite gedoen om ons en ons hondjies te laat welkom voel! Die huisie is pragtig ingerig en die ligging vanaf die N1 is fantasties. Ons sal graag weer kom kuier en dan sal ons die sonsak by die mooi boma geniet. Dankie vir alles, Hendrien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanay J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanay J
Gesin met klein kinders

Absolutely lovely! I missed the Tuishuis cottage and its hosts as soon as we left.

Definitely a place we’ll go back to, we felt such peace with those big open skies and golden fields far from the hustle and bustle. Everyone we came across was friendly and there was quite a bit to see and do in the area. We were welcomed with open arms and it’s a truly dog-friendly unit with so much care and thought given. There were even towels for the dogs in the linen cupboard! We slept well and had peace of mind during the day too, knowing our doggies were safe in the fenced garden. Tuishuis was perfect and had everything we needed and so many extras for our 3 nights. Thank you, Hendrien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus S
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

Die plaas-atmosfeer is baie ontspannend. Die plek is baie netjies en hier is 'n baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhonelle P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhonelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, buite die stad, en tog naby genoeg as jy moes in gaan stad toe.

Sal Tuishuis vir seker aanbeveel, voel soos 'n tuiste weg van die huis af. Die gasvryheid is wonderlik, dankie vir die lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuishuis se terugvoer

Beste Rhonelle en Leon, julle was vyfster gaste. Tuishuis sal altyd sy deur wawyd oopmaak vir julle.
Groete Hendrien

Tuishuis
Charmaine C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Gesin met klein kinders

Uitstekend! Dit was 'n ongelooflike lekker plek om by te oornag.

Vriendelike en uitstekende diens ontvang met aankoms. Dadelik tuis gevoel. Vreeslik skoon en moderne plek wat soos ons eie huis gevoel het. Dis rustig en laat jou sommer dadelik ontspan. 'n Moet om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuishuis se terugvoer

Etienne en sy gesin word hoog aanbeveel as gaste. Dit was vir ons 'n voorreg om hulle te huisves en sal hul in die toekoms graag weer ontvang. Dankie dat julle ons huisie so mooi netjies agter gelaat het. Hendrien

Tuishuis
Maritza T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza T
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike mense en plekkie is so oulik en mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuishuis se terugvoer

Maritza en haar gesin is vyfster gaste. sal hulle graag weer huisves en kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel.

Tuishuis
Sonja G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G
Gesin met tieners

Baie vriendelike ontvangs. Skoon, netjiese verblyf. Regtig lekker geslaap!

Alle moontlike behoeftes is in voorsien. Van die braaifasiliteite tot waterbak en kombers vir die hond tot vars groente en beskuit vir ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tuishuis se terugvoer

Sonja en haar gesin is vyfster gaste. Hulle word met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Sal hulle met graagte weer huisves.

Tuishuis
Vanaf
R1 140
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 69 van die plaas Rooidam 2354, Vrystaat, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67a2576ef6f80cd80f878d4f8cd3fc56e3aec293b44843d090253852e7fe8ca0a068d0715e539b24bdf361ea8d798b3e82ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 6 mense 33 5 1 5 Section 69 of the farm Rooidam 2354 Free State 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -29.140617793343 26.079484083991
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem