Die Sinkhuisie
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R353, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Sinkhuisie is van gegolfde staal gemaak en is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 op 'n plaas wat 25 km buite Williston is.
Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is 'n houtvuur-donkie-sisteem wat warm water voorsien.
Die kombuisie is met 'n gas-yskas, enkelplaat-gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het nie krag nie, maar daar is ligte wat met sonkrag werk.
Gaste kan op die onderdakstoep ontspan, met 'n uitsig oor die veld en braaigeriewe met hout. Daar is geen selfoon-opvangs Die Sinkhuisie nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Sinkhuisie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Cora Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 89
Jaar gelys 3
Ligging
- Langs die R353, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Sinkhuisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R353, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom