Die Sinkhuisie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Cora Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 89
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Andre R - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil en alleen, ware rus vir die siel in die skoonheid van die Karoo.
Mg G - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker vir twee nagte by die Sinkhuisie geslaap. Alles wat jy nodig het, le.
Anize G - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflik. Verblyf in die sink huisie was ongelooflik. Dit is die stilste, saligste plek om te rus na 'n lang dag op die pad. Ons sou selfs 2 nagte daar kon spandeer net omdat dit so cool is.
Bert V - Des 2023
Algehele gradering
Rustigheid en sielskos.
Rikus P - Sep 2023
Algehele gradering
A true gem in the karoo.
Stefanus J S - Sep 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel. Niks en niemand om jou.
Christo O - Sep 2023
Algehele gradering
Beste plek om af te skakel.
Carli V - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Karin L - Aug 2023
Algehele gradering
Die oulikste huisie in die natuur.
Lees meerAnya K - Aug 2023
Algehele gradering
Afgesonderd en ontspannend.
Elizna C - Jul 2023
Algehele gradering
Vrede in byna verlatenheid.
Louise S - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier op 'n karoo plaas.
Margie H - Mrt 2023
Algehele gradering
A Karoo isolation experience.
Piet H - Jan 2022
Algehele gradering
Ideale rus.
Benjamin D - Des 2021
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang deur Cora. Ons het die plekkie baie geniet.
Jan R - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Lappies L - Aug 2021
Algehele gradering
Wat 'n unieke, aangename ervaring, veral op een van die koudste nagte in die omgewing.
Sharon R - Jun 2021
Algehele gradering
Food for the soul.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R353, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom