Die Ponthuis
83 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Ingeval van enige skade aan die kamer of eiendom, sal 'n gepaste bedrag by jou finale rekening gevoeg word om die skade te dek en/of die item(s) te vervang.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen ekstra gaste word sonder toestemming toegelaat nie.
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vrede Plaas, 17 km vanaf Greyton, RIviersonderend, 7250, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom