Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kabbelrus

Gastehuis
Kwikkie
Vanaf
Vanaf R940
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ingang lei na die stoep wat met 'n uitsig op die Swartberge spog. Gaste het ook toegang tot die plonspoel, tuin en onderdakparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen ontbyt word bedien nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Let asb. daarop dat slegs een troeteldier per gas toegelaat word en dat troeteldiere aan 'n leiband moet wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R1 080
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n klein sitarea en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, tweeplaatstofie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n privaat onderdakstoep, 'n draagbare braai, 'n plonspoel en 'n onderdakparkeerplek

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen ontbyt word bedien nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Let asb. daarop dat slegs een troeteldier per gas toegelaat word en dat troeteldiere aan 'n leiband moet wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sunbird 1 en 2 - En suite-gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 230
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Sunbird 1 het 'n dubbelbed en Sunbird 2 het 2 enkelbeddens. Sunbird 2 lei via Sunbird 1 na die badkamer. Daar is ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste het toegang tot die plonspoel, tuin en stoep met 'n uitsig op die Swartberge.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen ontbyt word bedien nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Let asb. daarop dat slegs een troeteldier per gas toegelaat word en dat troeteldiere aan 'n leiband moet wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houtkapper
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 'n bad of stort, toilet en 'n wasbak in die badkamers. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n eetarea, sitarea en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen ontbyt word bedien nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Let asb. daarop dat slegs een troeteldier per gas toegelaat word en dat troeteldiere aan 'n leiband moet wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Visvanger
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het elk 'n stort of bad, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen ontbyt word bedien nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Let asb. daarop dat slegs een troeteldier per gas toegelaat word en dat troeteldiere aan 'n leiband moet wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 6, De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgFlN9mftjP0vXjLvWPyVFWk1zUQ4TjwfOizTt7W5N61SEhHXZr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 195 5 1 5 6 Schoeman Street De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488001341385 22.536773085594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem