Die K’ro Huisie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naude-straat 52, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die K’ro Huisie bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede in Middelburg, Oos-Kaap. Die verblyf is in 'n stil buurt naby besienswaardighede en geriewe geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers, toeriste en gesinne wat met vakansie is.
Die geboue is oorspronklik as 'n stal gebruik en is nou gerestoureer. Die bekoorlike eenhede bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste elk en het privaat badkamers met storte. Die groter eenheid het 'n kombuis en die kleiner eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het gratis WiFi en 'n lessenaar wat gerieflik naby 'n kragprop geleë is.
Daar is oorgenoeg parkeerplek, selfs vir karavane en waentjies.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elsabé Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Naude-straat 52, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Middelburg Karoo Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naude-straat 52, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom