Die Kabin
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Jul 2024 tot 19 Sep 2024.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loreastraat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R750R638 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Die Kabin is 'n bekoorlike vakansiehuis op die eienaar se perseel in Danabaai en is ideaal vir natuurliefhebbers en gaste wat rustigheid soek.
Die houthuis is 'n basiese oopplan-eenheid met 'n slaaparea en 'n kombuisie. Daar is ook 'n solder wat ideaal is vir 'n kind. Die eenheid het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die solder het 'n driekwartmatras en 'n lae plafon wat dit net geskik maak vir 'n kind.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n hangkas. Die huis lei na 'n stoep met 'n Jacuzzi en 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste het toegang tot parkeerplek agter veiligheidshekke. Daar is 'n TV met 'n Openview-dekodeerder.
Danabaai het 2 pragtige strande en die St Blaize-voetslaanroete strek vanaf Danabaai tot by die Punt in Mosselbaai.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Kabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Jacuzzi
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Jaar gelys 8
Ligging
- Loreastraat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Kabin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loreastraat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom