Die Hok Selfsorg en Kampering
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stiglingstraat 47, Calvina, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Hok Selfsorg en Kampering is die ideale toevlugsoord lekker in die Karoo kan ontsnap. Dit lê aan die buitewyke van Calvinia, 'n geskiedkundige en plattelandse dorp halfpad tussen Kaapstad en Upington. Hiér kan gaste op die stoep ontspan en die rustigheid van die Karoo geniet.
Die Hok Selfsorg en Kampering bied gerieflike selfsorgverblyf in 5 goed ingerigte eenhede wat elk met eetgerei, 'n stoofplaat, 'n mikrogolfoond en 'n yskas toegerus is. DStv en WiFi is ook ingesluit. Elke privaat eenheid het sy eie ingang en badkamer - 3 van die eenhede het storte en 1 het 'n stort en 'n bad. Die kampeerterrein het 2 aangewese staanplekke en 2 gemeenskaplike badkamers.
Die instansie bied gerieflike verblyf aan die buitewyke van Calvina en spog met 'n ware plaasatmosfeer naby die dorp. Die dorp het ook 'n rits museums en historiese geboue om te besoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Leon & Talita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 89
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Stiglingstraat 47, Calvina, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Hok Selfsorg en Kampering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Calvinia Tankwa Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stiglingstraat 47, Calvina, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom