De Akker Cottages
Beskrywing
Hierdie eenheid kan op 'n B&B- of selfsorg-basis bespreek word. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met wit linne en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders met elektriese komberse vir die winterseisoen. Die en suite-badkamer is ruim en het 'n bad en 'n stort. Handdoeke en 'n haardroër word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, ander basiese toebehore en 'n klein etenstafel met stoele toegerus. Gaste kan die kaggel in die wintermaande gebruik. 'n Heerlike ontbyt kan op versoek op die stoep bedien word. Tuisgemaakte beskuit, tee en koffie is in die eenheid beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Etes is op versoek beskikbaar.
Vuurmaakhout word voorsien.
Kinders se tariewe is op kinders van jonger as 10 jaar van toepassing.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n koningingrootte-bed met wit katoenlinne en elektriese komberse vir die winter. Die en suite-badkamer het 'n ruim stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke en 'n haardroër word voorsien. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n mikrogolf, oond, stoof en 'n kaggel. Die eenheid het 'n stoep met 'n uitsig en 'n plonspoel waar gaste skemerkelkies kan geniet. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Etes is op versoek beskikbaar.
Vuurmaakhout word voorsien.
Kinders se tariewe is op kinders van jonger as 10 jaar van toepassing.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Mitat beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus. Verder is daar 'n sitarea, eetarea, kaggel, privaat swembad en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Etes is op versoek beskikbaar.
Vuurmaakhout word voorsien.
Kinders se tariewe is op kinders van jonger as 10 jaar van toepassing.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Akkerboom, Friersdale, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom