Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Di Plaas Opstal

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Di Plaas Opstal
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hugo D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo D
Saam met vriende

A real gem! One to remember.

Dit was fantasties. Die eienaar was wonderlik en ek sal haar plek aan almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Di Plaas Opstal se terugvoer

Dankie Hugo,
Bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit dat julle weer kom kuier

Di Plaas Opstal
Amanda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met vriende

N heerlike oornagverblyf, sal vir seker weer van julle diens gebruik maak.

Baie dankie, alles was so skoon en netjies, 'n heerlike plek om te oornag. Baie dankie vir julle gasvryheid. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-hendrik J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit geniet en die kamer was netjies, skoon en 'n lekker tuisgevoel gegee.

Het dit geniet en die kamer was netjies, skoon en 'n lekker tuisgevoel gegee. Sal weer daar gaan inboek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek gewees.

Ons het lekker gebly. Die plekkie was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Di Plaas Opstal se terugvoer

Hi Natasha, ons is bly julle het lekker gekuier by Di Plaas Opstal. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Di Plaas Opstal
Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R798
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 34, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93e167e7d6dca4ceb7d86c17e0ff832aa7e3537a8c8c07552c4cd47d2c5baa84c3fcff683c6ab3b54954a34a7c8345daa6d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R798 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 34 Kerk Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.621961 28.20992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem