Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Rose Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel insluit.
Huisreëls

Rook en vape is verbode.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Let dat die eienaar in die hoofhuis woon en die kombuisie is 'n gedeelde area. Die kombuis word deur 'n toe deur van die hoofhuis geskei.
’n Kat woon ook op die perseel.
Die wasmasjien is beskikbaar vir gaste se gebruik op versoek teen 'n ekstra koste.
'n Skoonmaakdiens is beskikbaar vir gaste wat langer as 'n week bly en enige ekstra skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Was asb. jou eie skottelgoed.
Geen besigheid mag vanaf die perseel bedryf word nie, tensy gaste aanlyn werk.
'n Verwarmer is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Boete sal gehef word indien die sleutel nie met vertrek teruggegee word nie.
Onwettige middels mag nie op die perseel gehou word nie.
Indien hierdie reëls verontagsaam word, het die eienaar die reg om jou bespreking te kanselleer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cleveland-straat, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90c94ca0ccbdb3196e7658e2ed5eaf1a7ba1067a62595bf968d2021ac51ae5b27b6bfedae6ea81e5d0b47311cc797fc817d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Cleveland Street Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894268811492 18.621779533414
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem